Ghoema Musiektoekennings 2017: Eksklusiewe foto’sDit was weer ’n glansaand soos min toe die Ghoema Musiektoekennings op 23 April by Emperors Palace gehou is. kykNET Digityd, wat op 7 Mei 2017 saam met Rapport versprei word, het eksklusiewe foto’s laat neem van die wenners, die benoemdes en ander gaste. FOTOGRAAF: Yolandi Jacobsz van Loci Photography