Foto's
Fiëstas
Fotos
Op die blou tapyt – Fiëstas 2020
Die sterre het geskitter op die blou tapyt by vanjaar se Fiëstas!
Fotos
En die wenners is – Die 9de kykNET Fiëstas
Hier is al die wenners van dié jaar se toekennings.
Fotos
Fiëstas 2017: Bloutapyt
kykNET se Fiëstas is elke jaar ’n spoggerige geleentheid en 2017 was beslis geen uitsondering nie. Kyk hier na die foto’s.
Fotos
Fiëstas 2017: ’n Fees van uitmuntendheid
Die kykNET Fiëstas 2017 het op Donderdag 23 Februarie 2017 baanbrekers vereer vir hul uitmuntende werk in die teater- en feesbedryf. Kyk hier na foto’s van dié glansgeleentheid.
Fotos
Fiëstas 2017: Benoemdes-ontbyt
Die Fiëstas-benoemdes het op 23 Februarie 2017 byeengekom in Kaapstad vir ’n ontbyt om dié talentvolles te vier.
Fotos
Fiëstas 2017: Paneelbesprekings
’n Verskeidenheid Fiëstas-paneelbesprekings het op 22 Februarie 2017 in Kaapstad plaasgevind. Kyk hier na die foto’s.
Fotos
Fiëstas 2016-jolyt
Fiëstas-gangers het heerlik gekuier tydens vanjaar se toekenningsaand by die Staatsteater in Pretoria. Kyk hier na die foto’s.
Fotos
Fiëstas 2016: Glans op die blou tapyt
Die Fiëstas-pryse vereer van die beste Afrikaanse kunstenaars en produksies. Dit was ene glans op die blou tapyt, en ons was daar om dit vas te vang.
Fotos
kykNET Fiëstas: Goue raam foto’s
Ons het heerlik pret gehad by die kykNET Fiëstas met gaste wat model speel met goue rame.
Fotos
Bloutapyt-liefde – Die 9de kykNET Fiëstas
Hierdie paartjies het ons weer in die liefde laat glo by vanjaar se kykNET Fiëstas.