Bloedbroers: Die jaar 1929Dit is 1929. Gerhard begin by die Kommuniste Party van Suid-Afrika werk, Ina se niggie, Marika kom bly by die Naudés en Bennie se nuwe aanstelling plaas hom in ’n beter posisie. Hier is foto’s vanuit die sewende episode van Bloedbroers.