Oor die film

Sinopsis:
Twee paramedici, Nadia en Mouton, jaag na hul hoeveelste pasiënt tydens ’n twaalf-uur nagskof. Hulle kom op Ronaldo af wie ernstige steekwonde opgedoen het en hul behandel hom. Voor Nadia hom egter kan stabiliseer, word hulle deur boewe oorrompel. Ronaldo se toestand vererger. Gaan hulle die hospitaal betyds bereik?

Rolverdeling:
Brendon Daniels
Clayton Evertson
Trix Vivier

Agter die skerms:
Regisseur/Draaiboek: Dian Weys 
Vervaardigers: Irfaan Frederics, Josh Hall, Michael Murphey
 

Lees meer