Oor die film

Sinopsis:
Liefde is die grootste verslawing. Vir Gregory was dit nie anders nie. Om weg te kom van sy ontnugtering het hy ’n nuwe begin in Kaapstad gaan soek. Wat eers ’n ontvlugting was van dit wat sy drome aan skerwe gelaat het, het spoedig ’n nuwe verslawing geraak. Sy tweede liefde: Heroïen. ’n Dokumentêr aan die mense in sy lewe is sy manier om te kommunikeer. Niemand word geforseer om ’n verslaafde te word nie. Maar ons almal is.

Rolverdeling:
Carel Nel
Greta Pietersen
Joanie Combrink
Pierre Nelson

Agter die skerms:
Regisseur: Mareli Olivier
Draaiboek: Retief Scholtz
Vervaardiger: Roeline Daneel en Afrokaans Film & Television

Lees meer
Please share your feedback

We are conducting a quick survey to better understand our audience. Click here for the Privacy Policy