Oor die film

Sinopsis:
’n Man ly ’n groot verlies en verloor sin in die lewe. Die pyn van sy terugslag tref hom soos ’n bloedgolf, en hy voer ’n stryd om kop bo water te hou. Hy probeer verbete aan die verlede vaskleef en aan sy herinneringe voor die tragedie. Hy soek na antwoorde en ’n manier om die angs in sy onstuimige gemoed tot bedaring te bring. Die soektog neem hom op ’n pad waar hy weifel tussen die bewuste en onbewuste, werklikheid en die droombeelde van die psige. Sal hy ’n kuur vind in hierdie reistog na sy ‘self’?

Rolverdeling:
Megan Victor-Carelse
Zak Hendrikz

Agter die skerms:
Regisseur: Daréll Lourens
Draaiboek: Zak Hendrikz en Daréll Lourens
Vervaardiger: Zak Hendrikz

Lees meer