Oor die film

Sinopsis:
Almal soek skoor met Murcia.

Murcia soek net snacks en soapies, en is afgesny van die wêreld in Oumie se maniese laslappie-kokon. Maar wanneer twee skollies met Murcia mors, verander die prooi onverwags in ’n hekel-wonderwerk.

Rolverdeling:
Chanelle Davids
Dealan Fredericks
Gershwin Mias
Melt Sieberhagen
Silvia Essau

Agter die skerms:
Regisseur/Draaiboek/Vervaardiger: Bianca du Plessis

Lees meer