Logo
Woordfees

US Woordfees 2018

Kom kuier saam by vanjaar se US Woordfees!

Die Woordfees van die Universiteit van Stellenbosch is ’n viering van die woord binne sy konteks en in soveel vorme moontlik – soos poësie, prosa, debat, verskillende vorme van drama en musiek. Die fokus val op Afrikaans, maar ander tale waarmee geografiese of ander verwantskappe bestaan (onder meer van Afrika en die Nederlande) is ook welkom. Die fees is gerig op studente, skoliere en die publiek en wil so inklusief moontlik wees.Datum: 2 – 11 Maart 2018 Plek: Stellenbosch  Kontak: Skakel +27 (0) 21 886 5036 of rig ’n e-pos aan [email protected].

Ander Geleenthede