Logo
Buite Expo v2 784 x 506

kykNET Buite-ekspo 2018

Kom kuier saam by die kykNET Buite-expo.

Die kykNET Buite-expo is die grootste buitelug-ekspo van sy soort. Dié ekspo vind jaarliks in Malmesbury en Bella Bella plaas, en bied aan feesgangers ‘n rits aktiwiteite wat die adrenalien verslaafdes en gewaagdes vir ure besig sal hou. Met meer as 120 uistallers, ‘n kinderarea, kunstenaars wat optree en die lekkerste kos onder die môre son, is dit ‘n buitelug-ervaring wat jy beslis op jou kalender moet sit. Besoek www.ekspo.co.za vir meer inligting.  

Ander Geleenthede