Wen 'n Kook en Geniet-resepteboek

Ons gee elke week twee splinternuwe Kook en Geniet-kookboeke weg.

FOTO: Uit die kykNET-reeks Kook en Geniet

Het jy ’n Kook en Geniet? By wie het jy hom gekry? Gebruik jy hom? Deel jou eie Kook en Geniet-storie met ons, en kom in aanmerking vir ’n splinternuwe Kook en Geniet!

Ons gee elke week twee Kook en Geniet-boeke weg aan twee gelukkige kykNET-kykers.

Die wenners van die eerste week is Ronel Hayes en Mariska Bellingan. 

Geluk aan week twee se wenners, Heidi Erasmus en Belinda Swart.

Geluk aan week drie se wenners, Terryll Eloff en Monique Coetsee.

Geluk aan week vier se wenners, Jan Pieterse en Antoinette Schoeman.

Geluk aan week vyf se wenners, Ria Visser en Lena Swanepoel.

Geluk aan week ses se wenners, Desiree Steinmann en Charl van der Westhuizen.

Geluk aan week sewe se wenners, Ann Myburgh en Celeste Cruywagen.

Geluk aan week agt se wenners, Emmelene Veldman en Joey Ferreira. 

Geluk aan week nege se wenners, Line Botha en Leon Deysel. 

Geluk aan week tien se wenners, Dorothy van Vuuren en Norma Vorster.

Geluk aan week elf se wenners, Lilian Beukes en Elmarie Van Zijl.

Geluk aan week twaalf se wenners, Milanda Nel en Michelle Strickland.

Geluk aan week dertien se wenners, Heleen Coetzee en Mari Nortje.

Inskrywingsmetode:

Deel jou eie Kook en Geniet-storie met ons, en kom in aanmerking vir ’n splinternuwe Kook en Geniet!

Inskrywingstydperk:

Elke Woensdag om 20:00 tot die volgende Dinsdag om 12:00.

Prys:

Een van twee Kook en Geniet-resepteboeke ter waarde van R370 elk.

Wie kwalifiseer om deel te neem:

Enige Suid-Afrikaanse burger kan deelneem, maar deelnemers jonger as 18 moet toestemming van hul ouers of voogde verkry.

Ander reëls:

– Die weeklikse wenner sal per e-pos in kennis gestel word en daarna op kykNET se webblad aangekondig word.

– Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.