Wen ’n Glam Guru-geskenkpak

Een gelukkige kyker kan weekliks ’n geskenkpak met Hannon-produkte ter waarde van R2,500.00 wen!

Sluitingsdatum: 05 Mei 2017

Een gelukkige kyker kan weekliks ’n geskenkpak met Hannon-produkte van hul keuse ter waarde van R2,500.00 elk wen!

Baie geluk aan ons wenners!

Estelle van Wyk

Helene (Heline) Ferreira

Inskrywingsmetode:

Kyk Glam Guru op Sondae om 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) en beantwoord ’n vraag uit die episode.

Inskrywingstydperk:

Week 1 se kompetisie open Maandag 10 April om 09:00 en sluit Vrydag 14 April om 12:00.

Week 2 se kompetisie open Sondag 16 April om 18:30 en sluit Vrydag 21 April om 12:00.

Week 3 se kompetisie open Sondag 23 April om 18:30 en sluit Vrydag 28 April om 12:00.

Week 3 se kompetisie open Sondag 30 April om 18:30 en sluit Vrydag 5 Mei om 12:00.

Prys:

’n Geskenkpak met Hannon-produkte van die wenner se keuse ter waarde van R2,500.00

Wie kwalifiseer om deel te neem:

Enige Suid-Afrikaanse burger kan deelneem, maar deelnemers jonger as 18 moet toestemming van hul ouers of voogde verkry.

Ander reëls:

– Die weeklikse wenner sal telefoniese in kennis gestel word en daarna op kykNET se webblad aangekondig word.
– Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.

 

Skryf in vir die kompetisie


Riana sal wel haar nuwe haarstyl krullerig wil dra, maar as sy dit glad en reguit wil dra sal sy watter produk moet gebruik om dit ’n paar dae te behou?

Wil jy kommunikasie vanaf ons vennote ontvang?

Terms & Conditions

Nog Kompetisies

28 goue haan kompetisie 003 pre competition

Soek die Goue Haan en wen!

26 April 12:33

28 kunsvlyt kroegstel 003 pre competition

Wen met Kunsvlyt

13 April 09:57

28 leef jou reis komp 003 pre competition

Wen met Leef jou Reis

10 April 11:26