Wen met Kampkos en Makro!

Skryf in vir dié lekker weeklikse kompetisie!

Antwoord weekliks ’n vraag op kykNET se webwerf en staan ’n kans om ’n braaipak van R1 000 te wen!

Wat is op die spel:
’n Braaigeskenkpak ter waarde van R1 000.

Inskrywingsmetode:
Kyk Kampkos elke Donderdag om 17:30 en antwoord ’n vraag weekliks op die webwerf.

Inskrywingstydperk:
Vanaf Donderdag 12 April 2018 tot 28 Junie 2018.

Wie kwalifiseer om deel te neem:
Enige Suid-Afrikaanse burger kan deelneem, maar deelnemers jonger as 18 moet toestemming van hul ouers of voogde verkry.

Ander reëls:

·       Die wenner word deur ’n onafhanklike maatskappy aangewys.

·       Die wenner sal via e-pos in kennis gestel word en daarna op kykNET se webblad aangekondig word.

·       Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.

Wenners:

Baie geluk aan ons weeklikse wenners!

  • Episode 2: Nadia Coetzee
  • Episode 3: Hazel Cordom
  • Episode 4: Lynette Robarts
  • Episode 5: Johann Kotze
  • Episode 6: Janette Kapp
  • Episode 7: Radifa Doutie
  • Episode 8: Louis Pieterse
  • Episode 9: Danielle Joseph
  • Episode 10: Louis du Pisanie
  • Episode 11: Pieter Viviers
  • Episode 12: Coba Beeton
  • Episode 13: Hanna Snyman