Nog Kompetisies
Wen
Lottoland - Help 'n Dorp
Lottoland is terug met ’n derde seisoen van 'Lottoland Help ’n Dorp' – ’n program wat hoop bring na Suid-Afrika se dorpe. Skryf jou gemeenskap se droom-projek in en staan ’n kans om met behulp van Lottoland ’n verskil te maak.
Wen
Wen een van tien boeke met Bewonder & Bewaar met Bonné de Bod
Kyk elke Sondag om 20:00 Bewonder & Bewaar met Bonné de Bod op kykNET (DStv-kanaal 144) en staan die kans om een van tien ‘Kruger Self-Drive, Routes and Ratings’ boeke te wen.
Wen
Wen 'n Jock Safari Lodge wegbreek met Bewonder & Bewaar met Bonné de Bod
Kyk elke Sondag 20:00 Bewonder & Bewaar met Bonné de Bod op kykNET (DStv-kanaal 144) en staan die kans om verblyf vir twee nagte vir twee mense by die Jock Safari Lodge in die Kruger Nasionale Park ter waarde van R50 000 te wen.
Wen
Wen 'n vakansie met Leef Jou Reis
Sewe pryse. Sewe wenners. Staan 'n kans om een van sewe vakansies te wen in die Leef Jou Reis kykers-kompetisie. Al wat jy moet doen is om een vraag korrek te beantwoord.