Hond se Gedagtes: Wen Dogghi-halsbande

Stuur ’n foto van jou oulike hond en staan die kans om ’n Dogghi-hondehalsbandjie te wen.

Besoek Dogghi se webblad.

Die eerste wenner is Coert J. Marais!

Baie geluk aan week 2 se wenner, Theresa Verschueren, en haar hond, Jedi.

Week 3 se wenners is Marissa Meiring en haar hond, Faith.

Week 4 se wenners is Christelle Vorster en haar skattige hondjie.

Week 5 se wenners is Enid Ferreira en haar twee hondjies, Candy en Daisy.

1503559328 34 hond gedagtes 1

Week 6 se wenners is Lizel Pentz en haar hond, Maggie.

1503559295 34 hond gedagtes 2

Week 7 se wenners is Rohan Swanepoel en sy hond, Annemari.

1504682098 34 hond owen

Week 8 se wenners is Owen Wiese en sy hondekinders.

1504681981 34 hond lisel

Week 9 se wenners is Lisel Dryden en haar hond, Bruce.

1505211550 34 hond se gedagtes week 10

Week 10 se wenners is Maria van Eyk en haar hond.

1506425572 34 hond gedagtes tania moller

Week 11 se wenners is Tania Ungerer en haar woef.

1506690589 34 hond jannie v wyk

Week 12 se wenners is Jannie van Wyk en sy avontuurlustige hond.

1507627431 34 hond week 13

Week 13 se wenners is Nikolene Suter en haar pragtige hond.

Inskrywingsmetode:

Stuur ’n foto van jou oulike hond en staan die kans om ’n Dogghi-hondehalsbandjie te wen.

Inskrywingstydperk:

Elke Dinsdag om 17:30 tot die Maandag om 12:00.

Prys:

’n Dogghi-hondehalsbandjie ter waarde van tussen R230 en R300 (afhangende van die grootte van die hond).

Wie kwalifiseer om deel te neem:

Enige Suid-Afrikaanse burger kan deelneem, maar deelnemers jonger as 18 moet toestemming van hul ouers of voogde verkry.

Ander reëls:

– Die weeklikse wenner sal via e-pos in kennis gestel word en daarna op kykNET se webblad aangekondig word.

– Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.