Video’s

KATEGORIEË
SORTEER
video
9 Feb 2017

Ons Sprokiesbruilof Eksklusief: O, koek!

Estévan en Katryn se troukoek het effens anders uitgedraai as wat hulle beplan het. Dit was egter steeds pret om dié “koek” te sny.

video
9 Feb 2017

Ons Sprokiesbruilof Eksklusief: ‘Slat’ hom!

Hier is ’n paar van die snaakse blapse wat aanbieder Sorina Erasmus tydens die verfilming van die eerste episode van Ons Sprokiesbruilof begaan het.

video
9 Feb 2017

Ons Sprokiesbruilof: Papsopnat

’n Stormsterk wind, donderstorm en kragonderbreking het so amper-amper Katryn en Estévan se groot aand laat skeefloop.

video
9 Feb 2017

Ons Sprokiesbruilof: Hier kom Katryn!

Toe die bruid Katryn by die trappe afgestap kom het Estévan gesukkel om die trane te keer. Haar pa het haar boonop met ’n helikopterrit verras.

video
9 Feb 2017

Ons Sprokiesbruilof: Estévan op een knie

“Ek het net gehuil!” Katryn en Estévan vertel ons meer van die groot oomblik toe hy haar gevra het om te trou.

video
9 Feb 2017

Bravo!: Sorina Erasmus

Die Bravo!-span gaan loer in by die aanbieder van Ons Sprokiesbruilof, Sorina Erasmus, om ons meer van dié nuwe werklikheidsreeks te vertel.

video
9 Feb 2017

Kwêla: Nasionale Plakboekdag

Die Kwêla-span kuier by die eerste Nasionale Plakboekdag.

video
9 Feb 2017

Binnelanders: 8 Februarie 2017

Markus blyk om in baie groot moeilikheid te wees, terwyl Rossouw vir At in die duister hou.

video
8 Feb 2017

Binnelanders: 7 Februarie 2017

Karli is baie ontsteld, en Pippa dink sy het die regte kandidaat vir Jana. Die waarheid kan alles verander.

video
8 Feb 2017

Ons Sprokiesbruilof: Voorskou – 9 Februarie 2017

Skakel in vir die eerste episode van Ons Sprokiesbruilof, hierdie Donderdag om 20:30.

video
7 Feb 2017

Binnelanders: 6 Februarie 2017

Okkie se woorde oor Naomi is ’n keerpunt vir Desire. Dinge ruk handuit tussen Markus en Chantal.

video
7 Feb 2017

eNuus: “Hy was volkome mens”

Huldeblyke stroom van oor die wêreld in ná die dood van een van Suid-Afrika se rugbylegendes. Joost van der Westhuizen word onthou as een van die grootste Springbokke ooit en sommige glo hy het skrumskakelspel vir altyd verander.

ID:487146