Video’s

KATEGORIEË
SORTEER
video
13 Feb 2017

Therese oor liefde en lewenslesse

Kwêla-aanbieder Therese Benade het in ’n eksklusiewe onderhoud meer vertel van haar verlowing aan die argitek, Christian Bam.

video
13 Feb 2017

Kaleidoskoop: ’n Kykie agter die skerms

Ons het met die lede van Kaleidoskoop gesels oor die maak van hul nuwe musiekvideo vir die liedjie “Wegbreek”, wat op 17 Februarie 2017 op Top 20 bekendgestel word.

video
13 Feb 2017

Die Oorinstituut en kykNET gee terug

Ons gesels met Denise Truter, die gelukkige kyker wat gehoorapparate vir haar kleinseun Johannes Truter ontvang het tydens die kykNET Gee Terug-inisiatief in samewerking met die Oorinstituut.

video
13 Feb 2017

Afrikaans is Groot op kykNET NOU!

Al jou gunsteling Afrikaanse kunstenaars op een verhoog! Skakel 15 Februarie om 20:00 in vir Afrikaans is GROOT 2014 op kykNET NOU! kanaal 146.

video
13 Feb 2017

Die Boland Moorde: Voorskou – 14 Februarie 2017

Die Boland Moorde is terug op kykNET vanaf 14 Februarie 2017 – elke Dinsdag om 20:00.

video
12 Feb 2017

eNuus: Joost van der Westhuizen-gedenkdiens

’n Gedenkdiens vir voormalige Springbokspeler Joost van der Westhuizen is Vrydag op Loftus Versfeld gehou.

video
10 Feb 2017

Woordfees 2017: Kaartjie van die baan

Kom wees kaartjie van die baan by die US Woordfees – 3 tot 12 Maart 2017.

video
10 Feb 2017

Agter die skerms: Spel van Glorie

’n Agter die skerms kykie na die film Spel van Glorie, wat saam met Joost van der Westhuizen op ’n reis gaan in sy poging om die motorneuronsiekte te oorwin en ander te help.

video
10 Feb 2017

chatNOU!: Sean Routledge

Sean Routledge het in die chatNOU! ateljee kom kuier en gesels oor hoe hy sy blog begin het.

video
10 Feb 2017

chatNOU!: Francois kom kuier

Francois van Coke het op kykNET NOU! se kletsprogram chatNOU! kom kuier.

video
10 Feb 2017

Binnelanders: 9 Februarie 2017

Markus word verdink van moord, en Karli se lewe stort in duie.

video
9 Feb 2017

Ons Sprokiesbruilof Eksklusief: Speel-speel

Die “shoe game” het ’n oormaaksessie gekry by Estévan en Katryn se troue. Kyk hier hoe het die paartjie gevaar toe hulle vrae oor mekaar moes beantwoord.

ID:487035