Video’s

KATEGORIEË
SORTEER
video
14 Feb 2017

Reis na Gister: Francois van Coke

Jak de Priester reis na gister saam met Francois van Coke, en besoek die NG Kerk, Bellville. Hier is ’n kykie agter die skerms.

video
14 Feb 2017

Fiëstas 2017: Die tyd is hier!

Die tyd het aangebreek vir die kykNET Fiëstas 2017, wat op 23 Februarie om 20:00 regstreeks uitsaai. Weens dié uitsending val vandeesweek se episodes van Bravo! en Ons Sprokiesbruilof weg.

video
14 Feb 2017

Afrikaans is GROOT 2015

Al die grootste kunstenaars by die grootste konsert! Afrikaans is GROOT 2015 word op 22 Februarie om 20:00 op kykNET NOU! kanaal 146 uitgesaai.

video
14 Feb 2017

Valentynsdag: Binnelanders deel jou boodskap

Beter as ’n bos blomme: Die Binnelanders-akteurs lees kykers se Valentynsdag-boodskappe aan hul geliefdes.

video
14 Feb 2017

Valentynsdag: Getroud met Rugby vier die liefde

Is dit jóú spesiale boodskap wat hier deur ’n Getroud met Rugby-akteur gelees word?

video
14 Feb 2017

Valentynsdag: Suidooster verras jou liefie

Kyk dié video om te sien of jóú liefie vandag deur ’n Suidooster-akteur verras word.

video
14 Feb 2017

Valentynsdag: Vir altyd my Valentyn-pikkewyn

Nadia Beukes het al baie mense gehelp om liefde te vind, maar dié spesiale boodskap is uit haar hande uit. Is jou naam Charmaine? Kyk dan verder!

video
13 Feb 2017

Binnelanders: 10 Februarie 2017

Karli is vreeslik ontsteld, en Pippa voel ongemaklik in haar woonstel. Naomi neem ’n besluit oor haar verjaarsdag, terwyl At nogsteeds aan die konkel is.

video
13 Feb 2017

Ontbytsake: ‘Dis die mielies’

’n Sepie hoef nie oordrewe te wees om ’n mens te laat lag nie, of hoe? Kyk hier na die Seepglad-aktrise Lindie Stander en Ontbytsake-aanbieders Milan Murray en Jan Harm Schutte se ironies-humoristiese aanslag.

video
13 Feb 2017

Reis na Gister: Toks van der Linde

Toks en Tjops-aanbieder Toks van der Linde is Jak de Priester se volgende gas. Kyk hier hoe gesels die twee agter die skerms.

video
13 Feb 2017

Bravo! Ekslusief: Reynard Slabbert

Ons het vir Bravo!-aanbieder Reynard Slabbert van nader leer ken en onder meer by hom uitgevind wat die resep vir ’n goeie onderhoud is.

video
13 Feb 2017

Ons Sprokiesbruilof: Voorskou – 16 Februarie 2017

Skakel in vir Ons Sprokiesbruilof, elke Donderdag om 20:30.

ID:487317