Video’s

KATEGORIEË
SORTEER
video
20 Feb 2017

Bravo!: Sysag, maar deftig

Ons het ’n draai gaan maak by die 46ste Suid-Afrikaanse sybokhaartoekennings.

video
20 Feb 2017

Binnelanders: 17 Februarie 2017

Chantal word deur die polisie gevind. Louis probeer ’n besigheidsman moed inpraat, en Markus konfronteer At.

video
20 Feb 2017

Silwerskermfees 2017: Skryf só in

Is jy ’n aspirante filmmaker of draaiboekskrywer? Inskrywings vir die Silwerskermfees 2017 is nóú oop. Goedgekeurde konsepte en werke word befonds en vervaardig deur kykNET.

video
20 Feb 2017

chatNOU!: “Ons is amper live”

Willem Botha wys ons rond agter die skerms van die gewilde kykNET NOU!-kletsprogram chatNOU! – Maandae tot Vrydae vanaf 16:50 tot 18:40 op DStv-kanaal 146!

video
20 Feb 2017

Ons Sprokiesbruilof: Voorskou – 2 Maart 2017

Skakel in vir Ons Sprokiesbruilof, elke Donderdag om 20:30.

video
20 Feb 2017

Die Boland Moorde: ’n Nagmerrie op ’n droomdag

Het die koning bloed op sy hande? Is iemand se droomdag dalk die toneel van iets wreedsaam? Kyk hier na ’n uittreksel vanuit episode twee van Die Boland Moorde seisoen 2.

video
17 Feb 2017

Ontbytsake: Rolanda en Jozua

Die aktrise Rolanda Marais en die bekroonde regisseur Jozua Malherbe was in die Ontbytsake-ateljee om oor die liefde en die lewe te gesels.

video
17 Feb 2017

Bravo!: Suidoosterfees 2017

Die Suidoosterfees het al amper, nes die Suidoosterwind, ’n instelling geword. Tracey was by die programbekendstelling.

video
17 Feb 2017

Kwêla: John Miles

Die bekroonde skrywer John Miles het ’n nuwe roman gepen – sy eerste in agt jaar. Ons het by hom gaan inloer.

video
17 Feb 2017

Kwêla: Corné en Albert Theron

Corné en Albert Theron se grootste vreugde het hul grootste hartseer geword toe hulle nie ’n seuntjie kon aanneem nie. Hulle vertel vir Therese meer oor hul ervaring.

video
17 Feb 2017

Binnelanders: 16 Februarie 2017

Binneland is in rep en roer, Jana en Karli vind dit moeilik om geduldig te wees en Markus wil hê At moet betaal vir wat met Herman gebeur het.

video
17 Feb 2017

Getroud met Rugby: Wen ’n belegging!

Jy kan ’n kapitaalgroei-belegging van Ecsponent ter waarde van R50 000 losslaan deur Getroud met Rugby op kykNET te kyk.

ID:488679