Top 20

Vrydae om 20:00 op kykNET NOU! en 21:00 op kykNET

Herhalings

Saterdae 21:30 op kykNET NOU!

Maandae 20:30 op kykNET NOU!

Woensdae om 15:50 op kykNET NOU!

Lees meer

Ons begin die 20 beste en mees indrukwekkende musiekvideo’s in die Afrikaanse musiekbedryf aftel! Top 20 fokus egter nie net op musiekvideo’s nie, maar ons sal elke week ’n gas in die ateljee verwelkom.

hoogtepunt
21 Feb 2017

Top 20: 24 Februarie 2017

Kyk Top 20, Vrydae om 20:00 op kykNET NOU! (herhaling Saterdag om 15:00) en 21:30 op kykNET. Hier is die top-20 soos ons kykers gestem het.

hoogtepunt
16 Feb 2017

Top 20: 17 Februarie 2017

Kyk Top 20, Vrydae om 20:00 op kykNET NOU! (herhaling Saterdag om 15:00) en 21:30 op kykNET. Hier is wat in die volgende episode voorlê.

video
13 Feb 2017

Kaleidoskoop: ’n Kykie agter die skerms

Ons het met die lede van Kaleidoskoop gesels oor die maak van hul nuwe musiekvideo vir die liedjie “Wegbreek”, wat op 17 Februarie 2017 op Top 20 bekendgestel word.

hoogtepunt
9 Feb 2017

Top 20: 10 Februarie 2017

Kyk Top 20, Vrydae om 20:00 op kykNET NOU! (herhaling Saterdag om 15:00) en 21:30 op kykNET. Hier is wat in vandeesweek se aflewering voorlê.

nuus
3 Feb 2017

Joshua na die Reën: Die Wêreld Binne My

Kyk hier na die musiekvideo vir Joshua na die Reën se liedjie “Die Wêreld Binne My”.

nuus
31 Jan 2017

Top 20: 3 Februarie 2017

Kyk Top 20, Vrydae om 20:00 op kykNET NOU! (herhaling Saterdag om 15:00) en 21:30 op kykNET. Hier is wat in dié week se aflewering voorlê.

video
30 Jan 2017

Top 20: Joshua Na Die Reën

Op 3 Februarie 2017 deel ons Joshua na die Reën se splinternuwe musiekvideo vir sy liedjie “Die Wêreld Binne My” op Top 20 – 20:00 op kykNET NOU! en 21:30 op kykNET.

hoogtepunt
25 Jan 2017

Top 20: 27 Januarie 2017

Kyk Top 20, Vrydae om 20:00 op kykNET NOU! (herhaling Saterdag om 15:00) en 21:30 op kykNET. Hier is wat in die volgende uitsending voorlê.

hoogtepunt
18 Jan 2017

Top 20: 20 Januarie 2017

Kyk Top 20, Vrydae om 20:00 op kykNET NOU! (herhaling Maandae om 20:30) en 21:30 op kykNET. Hier is wat in vandeesweek se aflewering voorlê.

video
30 Des 2016

Top 20: Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld deel sy Nuwejaarsboodskap aan kykNET- en Top 20-kykers.

hoogtepunt
23 Des 2016

Top 20: 30 Desember 2016

Kyk Top 20, Vrydae om 20:00 op kykNET NOU! (herhaling Saterdag om 15:00) en 21:00 op kykNET. Hier is wat in die volgende aflewering voorlê.

ID:489076