Reis na gister

Woensdae om 20:00

Herhalings

Donderdae om 15:00

Vrydae om 11:00

Saterdae om 14:00 en 23:00

Sondae om 15:30

Maandae om 16:00

Lees meer

Reis na gister, aangebied deur Jak de Priester, neem bekende Suid-Afrikaners terug na die plekke van hul kinderjare. Die kyker beleef dié reis eerstehands en leer ’n ander kant ken van die mense wat ons daagliks op TV sien. Groot drome begin inderdaad klein! Die splinternuwe seisoen skop af op 4 Januarie 2017.

video
13 Feb 2017

Reis na Gister: Toks van der Linde

Toks en Tjops-aanbieder Toks van der Linde is Jak de Priester se volgende gas. Kyk hier hoe gesels die twee agter die skerms.

video
3 Feb 2017

Reis na Gister: Minki onthou

Baie van Minki Joubert se kinderdae-herinneringe is opgesluit in Acacia Park in Kaapstad. Jak was saam met haar om terug te kyk na die verlede.

video
2 Feb 2017

Reis na Gister: Portchie Viljoen

Jak de Priester reis na gister saam met die geliefde kunstenaar Portchie Viljoen. Hier is ’n kykie agter die skerms.

video
30 Jan 2017

Reis na Gister: Minki Joubert

Jak de Priester gesels agter die skerms met Minki oor modelwerk en haar gelukkige kinderdae.

hoogtepunt
29 Jan 2017

Reis na Gister: Februarie 2017

Kyk Reis na Gister, Woensdae om 20:00. Hier is wat in die volgende episodes voorlê.

video
19 Jan 2017

Reis na Gister: Stian se skooldae

Stian Bam het op ’n stadium in sy skoolloopbaan in ’n hoekie in die biblioteek-klas weggekruip. Jak het gaan kyk waar die akteur ’n “hele mens” geword het.

video
17 Jan 2017

Reis na Gister: Stian Bam

Jak de Priester reis saam met die bekende en geliefde akteur Stian Bam om meer van sy grootworddae uit te vind. Kyk hier hoe het die kuier afgeloop.

video
12 Jan 2017

Reis na Gister: Leandie du Randt Bosch

Jak de Priester reis saam met Leandie du Randt Bosch in haar verlede in.

 
11 Jan 2017

Wen R10 000 kontant met kykNET!

Staan die kans om R10 000 kontant te wen! Al wat jy moet doen is om op Woensdae kykNET tussen 19:30 en 21:30 te kyk en drie eenvoudige vrae te beantwoord.

video
10 Jan 2017

Reis na Gister: Ja vir jou drome!

Jak de Priester reis hierdie week saam met Leandie du Randt na háár “gister”, om meer van haar grootwordjare te wete te kom. Hier is ’n kykie agter die skerms.

video
9 Jan 2017

Reis na Gister: Voorskou – 11 Januarie 2017

Kyk Reis na Gister, Woensdae om 20:00.

ID:487317