Op die Spel

Maandae om 20:30

Herhalings

Dinsdae om 16:00

Woensdae om 09:30

Vrydae om 18:00

Saterdae om 13:00

Sondae om 16:30

Lees meer

Op die Spel se doel is nie net om Suid-Afrika se spel-kampioen op te spoor nie, maar om in die proses algemene kennis, idiome en kreatiwiteit toets – alles in Afrikaans. Rian van Heerden, van JacarandaFM, is die aanbieder en waarborg humor, spitsvondige opmerkings en vermaak uit die boonste rakke. Vir vier deelenemers is daar elke week sakke vol geld en baie prestige “op die spel” – en na 13 weke sal die algehele Op die Spel-kampioen gekroon word. Seisoen 2 word vanaf 9 Januarie 2017 uitgesaai.

video
23 Jan 2017

Op die Spel: Colette se spel-wen

Ons gesels agter die skerms met Colette, wat hierdie week as Op die Spel-wenner gekroon is.

 
23 Jan 2017

Wen met Op die Spel en VivA Afrikaans

Toets jou kennis! Een gelukkige Op die Spel-kyker kan elke week ’n VivAPlus-lidmaatskap ter waarde van R700 wen.

video
16 Jan 2017

Op die Spel: Leerders toets hul spelkennis

Vier graad 8-leerders het vandeesweek teen mekaar meegeding. Ons het met hulle gesels.

video
9 Jan 2017

Op die Spel: Onverwags!

Lizz Meiring, Tracey Lange, Elma Smit en Willem Botha gesels oor hul ervaring op die stel van Op die Spel.

video
6 Jan 2017

Op die Spel: Lizz Meiring

Lizz Meiring is een van die gaste in die nuwe seisoen van die spelprogram Op die Spel. Ons toets haar spelvermoë!

video
5 Jan 2017

Op die Spel: Willem Botha

Willem Botha is een van die gaste in die nuwe seisoen van die spelprogram Op die Spel. Ons toets solank sy kennis!

hoogtepunt
2 Jan 2017

Op die Spel: Januarie 2017

Skakel in vir die nuutste seisoen van Op die Spel, Maandag om 20:30. Hier is waarna kykers in Januarie kan uitsien.

nuus
7 Des 2016

Op die Spel: Terug vir nommer twee!

kykNET se speletjiesprogram Op die Spel is vanaf 9 Januarie 2017 terug op die kassie.

nuus
1 Aug 2016

Skryf in vir Op die Spel se tweede seisoen

kykNET se gewilde speletjiesprogram, Op die Spel, is terug vir ’n opwindende tweede seisoen. Soos met die vorige reeks, is groot geld en spogregte weer iets waarmee die wenners kan wegstap.

hoogtepunt
5 Okt 2015

Op die Spel: 6 Oktober 2015

Op die Spel se eerste seisoen kom vanaand om 20:00 tot ’n einde. Lees meer oor vanaand se deelnemers.

hoogtepunt
29 Sep 2015

Op die Spel: 29 September 2015

Op die Spel is vanaand om 20:00 op die kassie. Lees meer oor vanaand se deelnemers.

ID:486445