Bravo!

Donderdae om 20:00

Herhalings

Saterdae om 15:00

Sondae om 11:30

Dinsdae om 14:00

Lees meer

Die Bravo!-span het hul vinger sterk op die pols van bekendes se doen en late – of dit nou op die rooi tapyt, agter die skerms of by die huis is.

video
20 Feb 2017

Bravo!: Sysag, maar deftig

Ons het ’n draai gaan maak by die 46ste Suid-Afrikaanse sybokhaartoekennings.

video
17 Feb 2017

Bravo!: Suidoosterfees 2017

Die Suidoosterfees het al amper, nes die Suidoosterwind, ’n instelling geword. Tracey was by die programbekendstelling.

video
13 Feb 2017

Bravo! Ekslusief: Reynard Slabbert

Ons het vir Bravo!-aanbieder Reynard Slabbert van nader leer ken en onder meer by hom uitgevind wat die resep vir ’n goeie onderhoud is.

video
9 Feb 2017

Bravo!: Sorina Erasmus

Die Bravo!-span gaan loer in by die aanbieder van Ons Sprokiesbruilof, Sorina Erasmus, om ons meer van dié nuwe werklikheidsreeks te vertel.

hoogtepunt
6 Feb 2017

Bravo!: 9 Februarie 2017

Kyk Bravo!, Donderdae om 20:00 op kykNET. Hier is wat in die volgende episode voorlê.

video
31 Jan 2017

Bravo!: Kom kuier saam met Pietie

Binnelanders se Pietie Beyers nooi jóú uit om saam met hom hierdie Donderdag om 20:00 by Bravo! te kom kuier.

video
30 Jan 2017

Bravo!: Hannes onthou vir Marga

Hannes van Wyk onthou vir Marga van Rooy, legendariese aktrise, omgeemens, gesinsmens en soveel meer.

hoogtepunt
30 Jan 2017

Bravo!: 2 Februarie 2017

Kyk Bravo!, Donderdae om 20:00 op kykNET. Hier is wat in die volgende aflewering voorlê.

video
26 Jan 2017

Bravo!: Hulde aan Marga van Rooy

Die Bravo!-span het vandeesweek hulde gebring aan die ikoniese Marga van Rooy, wat onlangs oorlede is.

video
23 Jan 2017

Bravo! Eksklusief: Tyd saam met Tracey

Ons vat vyf saam met Bravo! se Tracey Lange. Sy deel onder meer haar “pêrels van wysheid” met ons. Kyk hier.

hoogtepunt
20 Jan 2017

Bravo!: 26 Januarie 2017

Kyk Bravo!, Donderdae om 20:00 op kykNET. Hier is wat voorlê in die volgende aflewering.

ID:489327