Foto’s

KATEGORIEË
SORTEER
foto's
27 Feb 2017

Fiëstas 2017: Bloutapyt

kykNET se Fiëstas is elke jaar ’n spoggerige geleentheid en 2017 was beslis geen uitsondering nie. Kyk hier na die foto’s.

foto's
24 Feb 2017

Fiëstas 2017: ’n Fees van uitmuntendheid

Die kykNET Fiëstas 2017 het op Donderdag 23 Februarie 2017 baanbrekers vereer vir hul uitmuntende werk in die teater- en feesbedryf. Kyk hier na foto’s van dié glansgeleentheid.

foto's
23 Feb 2017

Fiëstas 2017: Benoemdes-ontbyt

Die Fiëstas-benoemdes het op 23 Februarie 2017 byeengekom in Kaapstad vir ’n ontbyt om dié talentvolles te vier.

foto's
22 Feb 2017

Fiëstas 2017: Paneelbesprekings

’n Verskeidenheid Fiëstas-paneelbesprekings het op 22 Februarie 2017 in Kaapstad plaasgevind. Kyk hier na die foto’s.

foto's
20 Des 2016

Getroud met Rugby: Witwarm oefensessie

Die Getroud met Rugby-manne laat die kwik behoorlik styg! Kyk hier na die foto’s.

foto's
5 Des 2016

Jou Romeo: Première

Kyk hier na foto’s van die prettige Johannesburgse première van die fliek Jou Romeo – in teaters vanaf 23 Desember 2016!

foto's
24 Nov 2016

Boer Soek ’n Vrou Eksklusief: Plaaskiekies

Selfies, beeldskone uitkykpunte en braai – die boere deel hul foto’s met ons!

foto's
21 Nov 2016

Foto’s: Altus en Zetske se kleinding

Die akteurspaar Altus Theart en Zetske van Pletzen se babaseuntjie is in September gebore. Hulle het dié pragfoto’s met ons gedeel.

foto's
18 Nov 2016

Vir die Voëls: Première

Van die blinkste sterre in die Afrikaanse vermaakbedryf het byeengekom vir die Johannesburgse première van Vir die Voëls. Kyk hier na die foto’s.

foto's
16 Nov 2016

M-Net vier die groot 3-0!

M-Net het onlangs 30 jaar van tydlose betowering met ’n spog-geleentheid in Johannesburg gevier. Kyk hier na die foto’s.

foto's
13 Okt 2016

Suidooster: Pret in die ateljee

Die Suidooster-akteurs het onlangs hul lywe model gehou vir splinternuwe publisiteitsfoto’s. Kyk hier na die eindproduk.

foto's
5 Okt 2016

Getroud met Rugby: Trouklokke lui vir Christel

Getroud met Rugby-aktrise Christel van den Bergh, wat die rol van Renate Greeff vertolk, is onlangs verras met ’n pragtige kombuistee. Kyk hier na foto’s van dié spesiale geleentheid.

ID:491535