kykNET

KATEGORIEË
SORTEER
video
28 Feb 2017

Binnelanders: 27 Februarie 2017

Herman het geen balans nie, en Louis probeer Conrad help met sy probleem. ’n Bestaande liefdesdriehoek kry dalk nog ’n speler by, en iemand sluip in Kiepersol rond.

video
28 Feb 2017

Phil 101: Welkom by Departement Filosofie

Maak seker jy skakel vanaf 20 April in vir die nuwe kykNET-komedie, Phil 101 – elke Maandag om 20:30 net op kykNET kanaal 144.

hoogtepunt
28 Feb 2017

JAM!: 5 Maart 2017

Kom JAM! saam, eerskomende Sondag om 19:30 op kykNET NOU!. Hier is wat in die volgende episode voorlê.

hoogtepunt
28 Feb 2017

Jukebox: 4 Maart 2017

Onthou jou afspraak, Saterdag om 19:30 – regstreeks op kykNET NOU!. Hier is wat in die volgende aflewering van Jukebox voorlê.

video
28 Feb 2017

Kokkedoortjie: Dis tyd!

Jong kos-entoesiaste en -foendi’s staan nader! Dis tyd vir Kokkedoortjie, Woensdae om 20:00 – vanaf 5 April op kanaal 144!

video
28 Feb 2017

Leef jou reis: Pak solank jou tas

Die nuwe seisoen van Leef jou Reis met aanbieder Gerrie Pretorius is vanaf 10 April op die kassie – skakel in elke Maandag om 21:00.

video
28 Feb 2017

Tyd met Aleit: Raak betower

Die splinternuwe leefstylprogram Tyd met Aleit is vanaf 5 April op die kassie. Skakel Woensdae om 17:30 in.

video
28 Feb 2017

Kampkos: Kom kamp saam!

Lekker mense, nuwe gesigte, ou bekendes en wenresepte – Kampkos is vanaf 6 April om 17:30 terug op kanaal 144 vir ’n nuwe seisoen.

video
28 Feb 2017

Fiëstas 2017: Blitsige bloutapyt-vrae

Ons het bekendes by die Fiëstas-toekenningsaand oor alles van kaskenades in ’n seepfabriek en flikkers gooi tot maatsoek aanlyn uitgevra.

foto's
27 Feb 2017

Fiëstas 2017: Bloutapyt

kykNET se Fiëstas is elke jaar ’n spoggerige geleentheid en 2017 was beslis geen uitsondering nie. Kyk hier na die foto’s.

hoogtepunt
27 Feb 2017

Ons Sprokiesbruilof: 2 Maart 2017

Ons Sprokiesbruilof is Donderdae om 20:30 op die kassie. Hier is wat in die volgende episode van dié nuwe reeks voorlê.

video
27 Feb 2017

Ontbytsake: Begrotingsrede 2017

Wie het onder skoot gekom in Pravin Gordhan se begrotingsrede? Die Ontbytsake-aanbieder en ekonoom Dawie Roodt gee kykers perspektief.

ID:492363