Blapse

KATEGORIEË
SORTEER
video
21 Feb 2017

Die Boland Moorde: Blapse (Ep.2)

Nie eers die perd wou saamspeel nie! Kyk hier na van die blapse wat tydens die verfilming van die tweede episode van die nuwe seisoen plaasgevind het.

video
23 Jan 2017

Jukebox: Blapse (deel 3)

Vaarwel 2016! Kyk hier na van die snaakse flaters wat Jukebox-aanbieder Pieter Koen begaan het.

video
20 Jan 2017

Bravo!: 2016-blapse

Hier is van die skreeusnaakse kykNET-flaters in 2016, soos uitgesaai in ’n episode van Bravo!.

video
12 Jan 2017

Ontbytsake: Blapse

Hier is van die skreeusnaakse blapse wat agter die skerms plaasgevind het tydens die verfilming van Ontbytsake.

video
3 Jan 2017

Edik van Nantes 2: Blapse (deel 8)

Nataniël en Erik doen dit weer! Hier is nóg van die skreeusnaakse blapse wat agter die skerms plaasgevind het tydens die verfilming van Edik van Nantes 2.

video
6 Des 2016

Edik van Nantes 2: Blapse (deel 7)

Het jy al ooit vir Nataniël gesien huil soos hy lag? Kyk hier na nog van die skreeusnaakse blapse wat agter die skerms plaasgevind het tydens die verfilming van die tweede seisoen van Edik van Nantes.

video
24 Nov 2016

Jukebox: Blapse (deel 2)

Wie is Kurt Koen? Kyk hier na van die skreeusnaakse dinge wat op die Jukebox-stel gebeur.

video
8 Nov 2016

Edik van Nantes: Blapse (deel 6)

Hier is nóg van die skreeusnaakse blapse wat agter die skerms plaasgevind het tydens die verfilming van die tweede seisoen van Edik van Nantes.

video
18 Okt 2016

Edik van Nantes: Blapse (deel 5)

Hier is van die skreeusnaakse blapse wat agter die skerms plaasgevind het tydens die verfilming van Edik van Nantes.

video
3 Okt 2016

Republiek van Zoid Afrika: Blapse

Jou Dinsdae aande gaan nooit weer dieselfde wees nie! Kyk hier na van die blapse wat agter die skerms plaasgevind het tydens die verfilming van Republiek van Zoid Afrika.

video
16 Sep 2016

Getroud met Rugby: Blapse

Kyk hier wat agter die skerms van Getroud met Rugby: die sepie gebeur.

video
30 Aug 2016

Jukebox: Blapse

Van dans op Vaseline tot “biscuit skut”. Kyk hier na van die snaakse dinge wat op die Jukebox-stel gebeur.

ID:488884