Die wenners van die kykNET Silwerskermfees 2017 is op 26 Augustus by ’n Gala-geleentheid in Kampsbaai aangekondig – hier is die volledige lys:
KYK OOK: Drie baanbrekers deel hul verwagtinge vir die fees.
KORT- EN KORT-KORTFILMS:
Beste regisseur: Kortfilm – 12 min
Harold Holscher – Langsaan
Beste draaiboek: Kortfilm – 12 min
Versnel – Dian Weys
Beste redigering: Kortfilm
Skoon – Johan Prinsloo
Beste regisseur: Kortfilm – 24 min
Nico Scheepers – Die Maan val Bewusteloos
Beste draaiboek: Kortfilm – 24 min
Soldaat – Amy Jephta
Beste Akteur: Kortfilm
Carel Nel – Slaaf
Beste Aktrise: Kortfilm
June van Merch – Vossie vergas homself
Beste kortfilm – 12 minute
Versnel
Beste kortfilm – 24 Minute
Soldaat
Vir die volledige lys van nominasies, kliek hier.
KYK OOK: Jozua Malherbe, Beer Adriaanse en Reney Warrington oor Silwerskermfees 2017.
SPEELFILMS:
Beste akteur:
Bennie Fourie – Vuil Wasgoed
Beste manlike byspeler:
Beer Adriaanse – Wonderlus
Beste aktrise:
Lea Vivier – Wonderlus
Beste vroulike byspeler:
June van Merch – Raaiselkind
Beste klankontwerp en oorspronklike musiek:
Vuil Wasgoed – Janno Muller en Benjamin Willem
Beste draaiboek:
Wonderlus – Johan Cronje
Beste produksieontwerp:
Vuil Wasgoed – Merishen Wessels
Beste kinematograaf:
Willie Nel – Meerkat Maantuig
Beste redigering:
Vuil Wasgoed – Quinn Lubbe
Beste regisseur:
Morné du Toit – Vuil Wasgoed
Beste speelfilm:
Vaselinetjie
Kliek hier vir die volledige lys van nominasies.
Vir al die films wat by vanjaar se fees vertoon was, klik hier.
KYK OOK: Ons vat vyf met John Trengrove, Etienne Fourie en Marc Baleiza.
Gesels saam op sosiale media – op Facebook, Twitter, en Instagram, en gebruik die hutsmerk #Silwerskermfees