Logo

DStv-kykers: Bly só op hoogte

DStv-Explora-1024x682

Dekodeerder-inligting: Wanneer raak dit tyd om ’n nuwe een te kry?
Jou DStv-dekodeerder gaan verskeie lewensiklusse voltooi namate verbeterde tegnologie ons in staat stel om nuwe dienste en kykmoontlikhede te bied. Vind hier uit in watter stadium jy jou dekodeerder moet vervang.

Só doen dit jy maklik self – aanlyn 
Klik hier vir alles wat jy wil weet rondom jou DStv-toestelle, moontlike foutboodskappe, betaalopsies en meer.

 

Kyk waar en wanneer jy wil met DStv Now
Met DStv Now kan jy maklik jou gunsteling-kanale op jou slimfoon of tablet geniet, flieks huur of jou DStv-rekening bestuur. Só kry jy DStv op jou slimtoestel.

Moenie ons spesiale aanbiedinge misloop nie
Bly hier op hoogte van ons nuutste opwindende aanbiedinge.

DStv Extra gee jou baie – vir minder
Met DStv Extra kry jy al die ekstras teen ‘n bekostigbare maandelikse tarief. Vind meer uit oor die DStv Extra-pakket en wat dit jou alles bied.


Watter DStv-pakket is reg vir my?
As jy nie seker is watter DStv-pakket om te kies nie, sal hierdie skakel aan jou al die nodige inligting verskaf om ’n ingeligte besluit te neem.

Bestuur jou DStv-rekening en -profiel maklik self met Connect ID
Deur aan te teken met jou Connect ID kan jy vinnig foute regmaak, pakkette aktiveer, jou betaalinligting lees en nog baie meer. Klik hier om ‘n Connect ID te skep en uit te vind wat jy alles daarmee kan doen.

Hoe verstaan ek my DStv-rekening?
Klik hier vir ’n eenvoudige verduideliking en uiteensetting van jou maandelikse DStv-rekening.

Hoe betaal ek?
Klik hier om te sien watter een van ons verskeie betaalopsies die beste vir jou sal werk.

Hoe neem ek DStv saam met my op vakansie?
Hoe gemaak wanneer jy met vakansie gaan? Lees hier meer.

En as ’n dekodeerder van eienaar verander?
Lees meer oor hoe jy ’n dekodeerder by ’n familielid of vorige eienaar kan oorneem of hoe gemaak wanneer jy ’n tweedehandse dekodeerder oorkoop.

Besoek DStv se webblad hier.