Logo

Kwêla Funnies en Feite & Geite 2019: Bepalings en voorwaardes van Amsterdam-wegbreek

Vlugkaartjies

  • Geldig vir twee retoer ekonomiese klas kaartjies na Amsterdam op KLM Royal Dutch Airlaines, lughawebelasting en -koste ingesluit. 
     
  • Kaartjies geldig op KLM operasionele vlugte vanaf Johannesburg of Kaapstad na Amsterdam alleenlik. Sou die pryswenner in ’n ander dorp of stad in Suid-Afrika bly, sal die koste van die reis na Kaapstad of Johannesburg deur die pryswenner gedra word. 
     
  • Vlugkaartjies moet teen 30 Junie 2020 geboek wees en die reis moet voor 30 November 2020 plaasvind. 
     
  • Vlugkaartjies is nie onderskryfbaar / non-endorsable, die roete kan nie aangepas word nie en kan nie oorgedra word nie. 
     
  • Vlugkaartjies is onderhewig aan sitplek-beskikbaarheid in die relevante besprekingsklas. 
     
  • Die prys het geen kommersiële waarde nie en kan nie uitbetaal word nie. 
     
  • Her-validasie (veranderinge) toegelaat, onderhewig aan dieselfde klas beskikbaarheid teen geen ekstra koste.

Hotel

  • Pryswenners sal geakkommodeer word in ’n dubbelkamer in ’n hotel in die middestad. 
     
  • Die prys is geldig vir 5 nagte en sluit daaglikse ontbyt in. 
     
  • Alle ander uitgawes rakende die wegbreek is uitgesluit (mbt: visas, sakgeld ens)

Air tickets

  • Valid for two return Economy class tickets to Amsterdam on KLM Royal Dutch Airlines, including airport taxes and charges. 
     
  • Tickets valid on KLM operated flights from Johannesburg or Cape Town to Amsterdam only. Should the prize winner reside in any other city within South Africa, the cost of travelling to Johannesburg or Cape Town must be borne by the prize winners
     
  • Tickets must be issued by 30 June 2020 and travel completed by 30 November 2020
     
  • Tickets are non-endorsable / non re-routable / non-transferable
     
  • Tickets subject to seat availability in the applicable booking class
     
  • The prize has no commercial value and may not be refunded
     
  • Revalidation(changes) permitted, subject to same class availability at no additional charge

Hotel

  • Prize winners will be accommodated in a double room in a hotel in the city centre
     
  • The prize is valid for 5 nights and includes breakfast on a daily basis
     
  • All other expenses related to the stay are excluded (ie: visas, spending money etc. = all excluded)