Silwerskermfees: Benoemings (vollengte films) 2018

Kry die volledige lys hier.

25 Augustus 2018

Die benoemings vir vanjaar se vollengte films is pas bekend. Wenners word 25 Augustus op Facebookblad, en Twitter aangekondig.. 

Hier is die volledige lys:

Beste Kinematograaf
Chris Vermaak – Die Seemeeu 
Chris Vermaak – Kanarie 
Michal Englert – Die Stropers

Beste Produksie-ontwerp
Barry Parvess – Die Stropers
Bathoni Robinson – Die storie van Ellen Pakkies  
Rocco Pool – Kanarie 

Beste Klankontwerp en musiek
Evgueni & Sacha Galperine, Leandros Ntounis, Thomas Robert & Jean-Guy Veran – Die Stropers 
Charl-Johan Lingenfelder – Kanarie
Charl-Johan Lingenfelder – Die Seemeeu 

Beste Redigering
CA van Aswegen – Die storie van Ellen Pakkies  
Eva du Preez – Kanarie
Muriel Breton – Die Stropers

Beste Draaiboek
Amy Jephta – Ellen, Die storie van Ellen Pakkies  
Christiaan Olwagen & Charl- Johan Lingenfelder – Kanarie 
Etienne Kallos – Die Stropers 

Beste Vroulike Byspeler
Cintaine Schutte – Die Seemeeu 
Juliana Venter – Die Stropers 
Martelize Kolver – Die Seemeeu 

Beste Manlike Byspeler
Alex van Dyk – Die Stropers 
Elton Landrew – Die storie van Ellen Pakkies  
Germandt Geldenhuys – Kanarie

Beste Aktrise
Jill Levenberg – Die storie van Ellen Pakkies  
Rolanda Marais – Die Seemeeu 
Sandra Prinsloo  – Die Seemeeu 

Beste Regisseur
Christiaan Olwagen – Kanarie 
Daryne Joshua – Die storie van Ellen Pakkies  
Etienne Kallos – Die Stropers 

Beste Akteur
Albert Pretorius – Die Seemeeu
Jarrid Geduld – Die storie van Ellen Pakkies  
Schalk Bezuidenhout – Kanarie 

Beste Speelfilm
Die Stropers
Die storie van Ellen Pakkies  
Kanarie

Onthou om die hutsmerk #Silwerskermfees op sosiale media te gebruik – gesels saam op 
FacebookTwitter, en Instagram.