Wat Gebeur

Bladsy 1 van 12 |


Bootvaart saam met Jukebox en Pieter Koen!

Kom geniet 'n bootvaart saam met Jukebox se Pieter Koen en nog 'n paar van jou gunsteling sangers! Dit is 'n geleentheid wat jy nie wil mis nie. Lees Meer

Musiek vir Mark Scott

Met die hartseer nuus van Darren Scott en Sarah-Kate se seuntjie wat gediagnoseer is met Kanker, het ’n magdom sterre bymekaargekom om the help met ’n fondsinsameling ten bate van sy behandeling! Lees Meer

kykNET Overberg Lugskou gaan 'n belewenis wees!

Lugmagbasis Overberg, net buite Bredasdorp bied op 21 April ‘n baie unieke Lugskou aan. Ons beloof dat hierdie geleentheid, soos altyd op internasionale standaard sal wees. Lees Meer

Ester Vroue konferensie

Om waarsku om vroeg al kaartjies te bespreek vir Elza Meyer se Ester Vroue konferensie op Vrouedag die 9de Augustus in die Staatsteater. Lees Meer

Aanbidding vir jongmense

Jongmense van regoor Pretoria betrek binnekort Fort Klapperkop.  Word deel van die eenheidsbeweging van aanbidding! Alles op die rant van die Jakarandastad. “Bergbid” is ‘n jaarlikse gebed byeenkoms saam met die Wayers en vind weer op 25 Mei plaas. Kom worship saam soos net jong mense kan.

Vir meer inligting kontak theway2unity@gmail.com.
  • Facebook

  • Volg ons op Facebook Volg ons op Twitter Registreer vir RSS Feeds