Vrae

Bladsy 1 van 1 |


kykNET vir buitelanders

Hoe kan ons kykNET kyk as ons oorsee woon?
kykNET is in die proses om 'n diens te ontwikkel wat mense in die buiteland in staat sal stel om ook kykNET-programme te kyk. Ons sal binnekort meer inligting oor die diens en wanneer ons beoog om dit te loods, beskikbaar stel. Lees Meer

Binneland-uitsending

Dit is 'n besluit wat nie deur kykNET geneem is nie. M-Net het die volgende verduideliking verskaf... Lees Meer

Herhalings

Hoekom word programme op kykNET so baie herhaal?
kykNET probeer nie om die kykers ‘af te skrik’ of weg te jaag deur programme te herhaal nie. Ons saai die programme ‘n paar keer deur die week uit om seker te maak dat al ons kykers die geleentheid kry om hul gunsteling programme te kyk. Lees Meer

Engelse advertensies op kykNET

Hoekom is daar soveel Engelse advertensies op kykNET, 'n Afrikaanse kanaal?
kykNET is bewus van die Engelse advertensies wat op die kanaal uitgesaai word en sou dit ook verkies het om net Afrikaanse advertensies uit te saai... Lees Meer
  • Facebook

  • Volg ons op Facebook Volg ons op Twitter Registreer vir RSS Feeds