

Elke episode van Roer! is ’n ervaring op sy eie, want die kyker weet nooit watter geregte Tammy-Anne en haar gas gaan voorberei nie. Maar dis veral die pret wat hulle tussendeur die kokery het wat die program so vermaaklik maak!
Wees verseker, wie ookal Tammy-Anne se gas is en wat ookal op die spyskaart is, jy wil nie ’n episode van Roer! misloop nie. Kom lag, sing, proe en speel saam - en word in die proses self ’n bobaas-sjef!
Woensdae @ 20:30; Donderdae 14:00; Saterdae 23:00; Sondae 17:00; Maandae 15:00.
Video's
Nuus

Roer is terug!
Roer! is weer terug met splinternuwe episodes vanaf Woensdag 25 Januarie! Kyk hier wie is die eerste gas...
Lees Meer
Ray wys sy slag in die kombuis
Sanger Ray Dylan is nie net 'n top sanger nie - hy weet ook hoe om heerlik te kook! Probeer gerus sy kaasrolletjies, vispot en Bar One pannekoeke.
Lees Meer
Maak lekker kos uit jou eie Roer! kookboek
As jy geïnspireer word deur die geregte wat elke week op Roer! voorberei word, moet jy beslis vir jou 'n Roer!-kookboek aanskaf!
Lees Meer
"Dieet maak my miserabel"
Alhoewel Tammy-Anne 'n model is, sal sy nie maklik op 'n dieet gaan nie - sy glo 'n vrou moet rondings hê. Sy gesels oor haar werk as model en die welsynswerk wat sy doen.
Lees Meer
Tammy-Anne gee haar alles!
Daar’s net een manier om Roer!-aanbieder Tammy-Anne Fortuin te beskryf - borrelend, beeldskoon met ’n aansteeklik lag. Sy’s al gekritiseer vir haar lag, maar sy meen “my lag is myne...”
Lees Meer
Leer ken Tammy-Anne beter
Elke week berei Tammy-Anne saam met ‘n bekende Suid-Afrikaanse persoonlikheid heerlike geregte voor. Sy vertel watter beroep sy as kind wou volg, wat sy geleer het as openbare figuur en watter welsynwerk sy doen.
Lees MeerMeer Nuus
Tammy-Anne Fortuin
Haar roem het in 2003 begin toe sy as Mej Skiereiland gekroon is. Dieselfde jaar is sy as Eerste Prinses in die Mej. Suid Afrika kompetisie gekroon en het die modelkontrakte begin instroom.
Tammy-Anne is as 14 jarige skoolmeisie genader om modelwerk te doen maar haar studies en skoolsport het haar voltyds besig gehou. Na die Mej SA-kompetisie is sy deur STORM Modelagentskap gewerf.
In 2005 is sy genader om Roer! ‘n leefstyl kookprogram aan te bied op kykNET. Die reeks is baie suksesvol en is tans in die 5e seisoen.
Tammy is wel berese en haar modeleerwerk het haar dwars oor die wêreld geneem na lande soos Zanzibar, Dubai, Griekeland, Duitsland, Malasië en die Maldives.
Sy kom van ‘n hegte familie, pa, ma, twee susters en ‘n broer le haar na aan die hart. Sy hou van goeie kos, positiewe mense, haar hond, oefening, Nelson Mandela en opera.

Roer!: 28 Maart 2012
Mel Botes trakteer vandag vir Tammy-Anne op ‘n reis na Noord-Afrika. Dis soos iets reg uit Casablanca met Marokkaanse skemerkelkie as voorgereg, Marokkaanse lam as hoofgereg en ‘turkish delight’ vir nagereg.

Roer!: 21 Maart 2012
Sy was een van die gunstelinge in Idols seisoen 6 en het al op FHM se voorblad gepryk. Maar met haar voete stewig op die grond, is sy, in een woord: boerenooi. Adeline Mocke praat oor mans, gesonde kos en beste vriende met Tammy-Anne – moet dit nie mis nie!

Roer!: 14 Maart 2012
Jakkie Louw het geen bekendstelling nodig nie en al sing hy van pikkewyne, maak hy in die episode vir ons vlakvark en hoender gaar. Tammy-Anne is maar net te dankbaar vir die melktert en koffie vir nagereg…

Roer!: 7 Maart 2012
Angelique Gerber en haar ma wys dat as ‘n boer dan ‘n vrou soek, moet sy haar skoene kan volstaan in die kombuis: nes Angelique. Hulle lag, gesels en roerbraai dat jou mond behoorlik water!

Roer!: 29 Februarie 2012
Gert-Johan Coetzee is een van ons land se voorste mode-ontwerpers en is glad nie onbekend met volstruisleer en volstruisvere nie, maar hy wys vir Tammy-Anne sy slag in die kombuis met, onder andere, volstruisvleis!

Roer!: 22 Februarie 2012
Amore Bekker is die stem wat almal in die middag velig en rustig huistoe begelei op RSG. Sy het haar eie resepteboek al saamgestel en is by uitstek bekend as uitmuntende gasvrou - iets waarvan Tammy-Anne na dese kan getuig!

Roer!: 15 Februarie 2012
Arno Jordaan sal dalk liewer wil sing of rugby kyk, maar vandag is peri-peri hoenderlewers, hoenderpasta en sy ‘eie tuisgemaakte’ cassata op die spyskaart… en hy is die kok!

Roer!: 8 Februarie 2012
Die manne van Van Coke Kartel is bekend vir groot klanke op die verhoog, maar min moeite in die kombuis… Al ooit gehoor van ‘n bier-‘float’? Tammy-Anne ook nie, maar probeer graag iets nuuts!

Roer!: 1 Februarie 2012
Annamart van der Merwe is een van ons mees geliefde aktrises op die verhoog, en boonop ‘n voorslag in die kombuis. Tussen die kuier deur, leer sy ons haar wit gazpacho en groente lasagne maak – heerlik!

Roer!: 27 Julie 2011
Die krieketheld, JP Duminy en sy verloofde Sue raak gemaklik agter die kospotte. Hope sport en 'sports' net op Roer!
Bladsy 1 van 2 |
Roer: 28 Maart 2012 - Mel se Marokaanse Turkish Delight en Pistachio Roomys
Klink en lyk hierdie nagereg nie hemels nie?! Dis baie eenvoudig om te maak en sal jou gaste beslis laat vra vir nog.
Roer: 28 Maart 2012 - Mel se Marokaanse Lam Tajine
As hierdie gereg volksvreemd vir jou klink, wees gerus - dis 'n lamsgereg, bedien met dadels, amandels en gedroogde appelkose. Koes koes is heerlik as bygereg.
Roer: 28 Maart 2012 - Mel se Marokaanse Skemerkelkie
Hierdie skemerkelkie kan jy bedien as 'n verwelkomingsdrankie wanneer jou gaste arriveer. Garneer met kruisementblare.
Roer: 21 Maart 2012 - Adeline Se Beef Wellington Met Poffertjies
Beef Wellington is 'n groot gunsteling en as jy dit saam met poffertjies bedien, het jy 'n beslisde wenner vir ete!
Roer: 21 Maart 2012 - Adeline Se Appelstrudel Met Botterkaramelsous
Wat is nou lekkerder as 'n heerlike gebakte nagereg? Appelstrudel is ekstra lekker met 'n botterkaramelsous.
Roer: 14 Maart 2012 - Jakkie Louw se Kaasworsies en Sous
Jakkie wys hoe om 'n heerlike sousie te maak wat jy saam met die vlakvarkkaasworsies kan bedien.
Roer: 14 Maart 2012 - Jakkie Louw se Hoendergereg
'n Mens kan altyd 'n heerlike gereg met hoender opdis! Bedien hierdie gereg met koes koes en soet pampoen.
Roer: 14 Maart 2012 - Jakkie Louw se Gemmerbier
Onthou jy nog toe jou ma of ouma gemmerbier self gemaak het? Die gemmerbier in die winkels proe maar net nie dieselfde nie. Maak gerus jou eie!
Roer: 29 Februarie 2012 - Gert-Johan Coetzee se Sjokolade 'Brownies'
Hierdie is soete verleiding op sy beste! Geniet dié bederf saam met goeie vriende.
Roer: 29 Februarie 2012 - Gert-Johan Coetzee se Gekrummelde Parmesaan Hoender
Gekrummelde hoender is eenvoudig om self te maak en smaak selfs beter as die tipe wat jy as 'n wegneemete kan koop!Bladsy 1 van 3 |

Gaste op Roer! in 2011
Tammy-Anne het saam met 'n hele klomp bekende mense heerlike kos gemaak in 2011. Van sanger Bok van Blerk en sy meisie, Hannah Grobler, tot Survivor-wenner Hykie Berg, hulle almal het behoorlik gekook!Bladsy 1 van 1 |

Roer is terug!
Roer! is weer terug met splinternuwe episodes vanaf Woensdag 25 Januarie! Kyk hier wie is die eerste gas...Lees Meer

Ray wys sy slag in die kombuis
Sanger Ray Dylan is nie net 'n top sanger nie - hy weet ook hoe om heerlik te kook! Probeer gerus sy kaasrolletjies, vispot en Bar One pannekoeke.Lees Meer

Maak lekker kos uit jou eie Roer! kookboek
As jy geïnspireer word deur die geregte wat elke week op Roer! voorberei word, moet jy beslis vir jou 'n Roer!-kookboek aanskaf!Lees Meer

"Dieet maak my miserabel"
Alhoewel Tammy-Anne 'n model is, sal sy nie maklik op 'n dieet gaan nie - sy glo 'n vrou moet rondings hê. Sy gesels oor haar werk as model en die welsynswerk wat sy doen.Lees Meer

Tammy-Anne gee haar alles!
Daar’s net een manier om Roer!-aanbieder Tammy-Anne Fortuin te beskryf - borrelend, beeldskoon met ’n aansteeklik lag. Sy’s al gekritiseer vir haar lag, maar sy meen “my lag is myne...”Lees Meer

Leer ken Tammy-Anne beter
Elke week berei Tammy-Anne saam met ‘n bekende Suid-Afrikaanse persoonlikheid heerlike geregte voor. Sy vertel watter beroep sy as kind wou volg, wat sy geleer het as openbare figuur en watter welsynwerk sy doen.Lees Meer
Bladsy 1 van 1 |

Mel se Marokaanse skemerkelkie
Hierdie skemerkelkie kan jy bedien as 'n verwelkomingsdrankie wanneer jou gaste arriveer. Garneer met kruisementblare.Lees Meer

Mel se Marokaanse Lam Tajine
As hierdie gereg volksvreemd vir jou klink, wees gerus - dis 'n lamsgereg, bedien met dadels, amandels en gedroogde appelkose. Koes koes is heerlik as bygereg.Lees Meer

Mel se Turkish delight en pistachio roomys
Klink en lyk hierdie nagereg nie hemels nie?! Dis baie eenvoudig om te maak en sal jou gaste beslis laat vra vir nog.Lees Meer

Adeline se Beef Wellington met poffertjies
Beef Wellington is 'n groot gunsteling en as jy dit saam met poffertjies bedien, het jy 'n beslisde wenner vir ete!Lees Meer

Adeline se appelstrudel met botterkaramelsous
Wat is nou lekkerder as 'n heerlike gebakte nagereg? Appelstrudel is ekstra lekker met 'n botterkaramelsous.Lees Meer

Adeline se gebraaide baba groente slaaipakkie
Probeer gerus iets anders as voorgereg! Hierdie gereg is 'n bewys dat jy nie vleis nodig het om 'n heerlike gereg te maak nie.Lees Meer

Jakkie se gemmerbier
Onthou jy nog toe jou ma of ouma gemmerbier self gemaak het? Die gemmerbier in die winkels proe maar net nie dieselfde nie. Maak gerus jou eie!Lees Meer

Jakkie se hoendergereg
'n Mens kan altyd 'n heerlike gereg met hoender opdis! Bedien hierdie gereg met koes koes en soet pampoen.Lees Meer

Angelique se Chicken Gordon Bleu
Hoender is 'n groot gunsteling onder meeste mense en jy kan beslis nie verkeerd gaan as jy 'n vulsel van kaas en ham gebruik nie! Probeer gerus hierdie gereg, maar maak eerder genoeg, sodat jou huismense 'n tweede bord kan opskep!Lees Meer

Angelique se stokvisvoorgereg
Vis is altyd 'n wenner as 'n voorgereg en hierdie stokvisgereg sal beslis 'n wenner wees! Bedien dit met 'n tartarsous.Lees Meer
Bladsy 1 van 5 |










