Die komediant en geselsprogram-aanbieder, Nico Nel, gaan op reis deur die land op soek na ons beste plaaslike kosprodukte. So leer ken hy ons eie 'koskarakters' wat uitstaande produkte kweek of maak.  Saam deel hulle ‘n kosstorie of twee. Op pad terug na sy eie kombuis in Ceres ry Nico soms aan by ‘n paar bekende kokke om wenke te kry en om oor kookgereedskap en kos te gesels.  Tuis in sy kombuis deel hy sy resepte met ons en kook hy met die buitengewone produkte wat hy bymekaar gemaak het.

Die naspeurbaarheid van kosprodukte ('tracibility') raak al hoe meer belangrik vir Suid-Afrikaanse voedselverbruikers.  Ons volg gesels-gesels saam met Nico  die produkte van die plase van waar dit kom tot by die eindproduk.

Die reeks is verby.

Vir enige navrae, stuur gerus 'n e-pos aan kook@waterfronttelevision.co.za.

Nuus

Carien se vinnige 'trifle'

Wanneer laas het jy 'n 'trifle' probeer maak? Nico het by Carien Loubser uitgevind hoe om dit in 'n japtrap voor te berei.

Lees Meer

Vanilla roomys met botterkaramel sous

Roomys is die ideale nagereg op 'n warm somersdag - probeer gerus om jou eie roomys te maak! Hier's 'n resep wat maklik is om te volg.

Lees Meer

Wilmaré Lotz se roketslaai met aspersies en geroosterde sampioene

Het jy geweet dat jy 'n heerlike slaai met sampioene kan voorberei? Nico het uitgevind hoe om dit te doen.

Lees Meer

Geroosterde sampioene-risotto

'n Risotto is altyd 'n heerlike gereg om te maak, maar as jy dit op dié manier maak, is dit self lekkerder! Nico leer by sy gaste hoe om dié gereg voor te berei.

Lees Meer

Nouvelle Mushrooms

Nouvelle Mushrooms is die ideale plek om sampioene te koop waarmee jy treffergeregte kan maak. Hier's die kontakbesonderhede.

Lees Meer

Boland Mushrooms

Vir heerlike sampioen waarmee jy smullekker geregte kan maak, besoek gerus Boland Mushrooms in Goudini.

Lees Meer

Café Juno se Suiderland- “wors spear”

'n Interessante gereg, voorwaar! Bedien die wors saam met bruin-uie-sous, ertjies, mielies en kapok aartappels.

Lees Meer

Nico Nel se oop Suiderland-wors-omelette

Wors word tradisioneel op die vuur gebraai en net so geëet, maar het jy al ooit 'n omelet daarmee probeer maak? Nico Nel wys hoe.

Lees Meer

Kontak- en verdere besonderhede van Café Juno

Besoek gerus Café Juno as jy ooit weer in die Paarl-omgewing is - jy sal nie spyt wees nie!

Lees Meer

Nico Nel se Suiderland wors

Nico se Suiderland wors is alombekend en uiters gewild. As jy meer oor die wors wil uitvind, kan jy die volgende kontakbesonderhede gebruik...

Lees Meer

Meer Nuus

Nico Nel

Nico Nel het in die Kaap, om ‘n kombuistafel, groot geword - die kuierplek. Sy pa Willem het met sy stories oor Loeriesfontein en die Boesmanland se mense die kuiergaste laat skater. Sy ma Hetta, ‘n Groot-Toring se Louw uit die Hatamkontrei Calvinia, kon nie anders as om gasvry te wees nie. Die smake en geure van Sondae se skaapboud en hoederpastei met soet wortels, sousboontjies en gebakte aartappels het menige ongenooide gas laat opdaag. Die tafel het gekreun en geskater.

Om hierdie tafel shet Nico en sy Ma boerewors gemaak met bees, vark, spek en ‘n mengsel van speserye. ‘n Proesel van die vleismengsel was gaar gemaak om te verseker dat die smake reg was, dan was die wors gestop, want die kopers het gewag.

Nico het in 1988 bekendheid verwerf met sy gereelde kuiers saam met Jan Spies en PG du Plessis op die gewilde geselsprogram Spies en Plessie. Jare later sou hy die mede-aanbieder raak van meer as 100 programme van Maak ‘n Las saam met Tolla van der Merwe. Met Tolla se dood in 2000 het Nico ook sy uitrede aangekondig. Die program het ‘n kosinsetse gehad wat deur Andries Krogman aangebied was die verskeidenheid van die Kaap se kos en sy kosmense het egter vir Nico by gebly. Alhoewel Nico nooit formele opleiding in kookkuns anders as in sy ma se kombuis gehad het nie het sy passie daarvoor gemaak dat hy kookboeke soos storieboeke begin lees het. “Die spannenste dele bly maar die vleisgeregte”. Dit bly sy grootste plesier om met lekker mense om die kombuistafel te kuier met stories en die verskeidenheid van kos van die Kaap.

Nico en sy vrou Phoebe het hul drie dogters en ‘n seun in Durbanville groot gemaak en almal is soort van uit die huis. ‘n Kind is nooit heel uit die huis uit nie. In 2007 is Nico en Jason Lucas Spanje toe om te gaan kyk hoe die Spaanse hamme “Jamon” gemaak word, Jason het ‘n swartgordel in Karate en daar was toe van die Spanjaarde wat bereid was om met hulle hul ou familiegeheime te deel. Die hamme word nou in Prince Albert op die tradisionele manier gemaak ‘n Vark het egter nie net boude nie en Nico besluit dat dit tyd is om weer ‘n Egte Tradisionel Boerewors te maak wat vir die publiek beskikbaar is. Met die kinders uit die huis besluit hulle om platteland toe te trek. Die Ceresvallei met sy koue winters was ideaal. Dit is net een uur van die Kaap maar die lug is vars en fris. Hulle woon nou op ‘n klein plasie in ‘n ou Victoriaansehuis tussen Ceres en Prince Alfred’s Hamlet. Op Hamlet het Nico weer sy wors begin maak op die manier wat hy en sy ma dit jare gelede gedoen, in ‘n ou slaghuisie op ‘klein dorpie'.

Nico Nel Kook en Vertel: 2 Oktober 2011

Viljee en Carien Loubser nooi ons binne hul kombuis en na hul plaas om saam met Nico te kook en te gesels.

’n Mens verstaan eers die definisie van ’n gelukkige koei as jy ’n draai by Faircape gemaak het. Viljee en Carien Loubser nooi ons binne hul kombuis en na hul plaas om saam met Nico te kook en te gesels.  Die sorg waarmee hierdie familieboerdery hul produk en hul koeie behandel, maak ’n mens sommer geesdriftig om te gaan eksperimenteer in jou eie kombuis.
Lees Meer

Nico Nel Kook en Vertel: 25 September 2011

Nico stap deur die mistige tonnels waar knopie- en eksotiese sampioene gekweek word.

Sampioene

Daar is altyd ’n effense misterie rondom sampioene.  Binne etlike dae groei hulle uitbundig sodat ons hulle kan pluk en geniet.  Nico stap deur die mistige tonnels waar knopie- en eksotiese sampioene gekweek word.  Saam met hom leer ons meer van dié heerlike mondvol-happies, en wat ‘n mens alles daarmee kan maak.
Lees Meer

Nico Nel Kook en Vertel: 18 September 2011

Nico het in sy ma se kombuis leer boerewors maak. Hy deel sy passie vir boerewors in hierdie episode met ons.

Boerewors

Nico het in sy ma se kombuis leer boerewors maak.  Hy deel sy passie vir boerewors in hierdie episode met ons.  Daar is sekerlik meer opinies oor, en resepte vir Boerewors, as wat daar Boerewors-eters in ons land is!  Nico glo in eenvoudige, tradisionele beginsels, goeie gehalte vleis, goeie speserye, geen preserveermiddels óf oorskietvleis nie – die minimum fieterjasies vir die heerlikste smaak!
Lees Meer

Nico Nel Kook en Vertel: 11 September 2011

Nico gaan na die pragtige en soms onherbergsame Weskus om meer te leer oor oester- en mosselboerdery.

Nico gaan na die pragtige en soms onherbergsame Weskus om meer te leer oor oester- en mosselboerdery. Vir die van julle wat hou van die vars reuk en smaak van die see is dit ’n belewenis en vir diegene wat nie van rou oesters hou nie is daar ook wonderlike idees om die happie te begin geniet. Rou of gaar, die smaak is nie te versmaai nie!
Lees Meer

Nico Nel Kook en Vertel: 4 September 2011

Nico gesels met Renier Theron, ’n Black Angus-teler om meer uit te vind oor die proses waar jy jou vleis kan terugspeur tot by die boer.

Black Angus

Mense wil graag weet waar hul vleis vandaan kom, hoe die dier grootgemaak word, en belangriker nog, deur watter prosesse die vleis gaan voordat dit by die verbruiker uitkom.  Smaak én afkoms is deesdae van groot belang.  Nico gesels met Renier Theron, ’n Black Angus-teler, om meer uit te vind oor die proses waar jy jou vleis kan terugspeur tot by die boer wie die dier grootgemaak het – en natuurlik om lekker te smul!
Lees Meer

Nico Nel Kook en Vertel: 28 Augustus 2011

Ons gaan Hermanus toe om meer oor perlemoen uit te vind en volg saam met Nico die proses van plaas tot pot.

Die dae van vars perlemoen uitduik en gaarmaak op die kole is helaas verby maar Perlemoenboere maak dit weer moontlik om dit wettig te geniet.  Ons gaan Hermanus toe om meer oor perlemoen uit te vind en volg saam met Nico die proses van plaas tot pot.
Lees Meer

Nico Nel Kook en Vertel: 21 Augustus 2011

Charles Beck vertel ons van die beginjare van Fairwiew-kaas, van ’n klein besigheid, tot die huidige suksesverhaal.

Nico vind uit dat om bokke te melk nie kinderspeletjies is nie en nog minder die roete om die Suid-Arikaanse palet gewoond te maak aan die smaak van bokkaas.  Charles Beck vertel ons van die beginjare van Fairwiew-kaas, van ’n klein besigheid, tot die huidige suksesverhaal.  Ons gaan loer ook in by Healy’s-kaas om meer uit te vind oor hul “farmhouse chedder“ wat soos kinders versorg word.
Lees Meer

Nico Nel Kook en Vertel: 14 Augustus 2011

Nico ondersoek ’n nuwe wêreld van geure en smake wat Rooibostee bied.

Daar kan dae lank gesels word oor die medisinale kwaliteite van Rooibostee.  Nico ondersoek ’n nuwe wêreld van geure en smake wat Rooibostee ’n onmisbare bestanddeel in jou kombuis maak.  Die Van der Merwe-familie ontvang ons met ope arms op hul Rooibostee-plaas in die beeldskone Biedouw Vallei net buite Clanwilliam.
Lees Meer

Nico Nel Kook en Vertel: 7 Augustus 2011

Jy kan gerus eend van jou daaglikse eetgenot maak. Saam met Nico leer ons dat dit makliker is om met eend te kook as wat ’n mens dink!

’n Mens hoef nie meer vir Kersfees te wag om eend deel van jou daaglikse kookgenot te maak nie. Daar word nou ook plaaslik met eend geboer en dit is al hoe meer vrylik beskikbaar as ’n heerlike alternatief vir hoender of kalkoen.  Saam met Nico leer ons dat dit makliker is om met eend te kook as wat ’n mens dink!
Lees Meer

Nico Nel Kook en Vertel: 31 Julie 2011

Nico ondersoek nuwe, sowel as tradisionele resepte vir varkvleis en gaan gesels met Annetjie Melck in haar pragtige plaaskombuis.

Die woord vark word in Afrikaans  as ’n belediging gebruik maar ’n mens voel tog dat dit onregverdig is.  Varkvleis sorg vir van die lekkerste disse wat ’n mens kan maak of eet!  Vark is lankal nie net meer die 'ander witvleis' nie.  Nico ondersoek nuwe, sowel as tradisionele resepte vir varkvleis en gaan gesels met Annetjie Melck in haar pragtige plaaskombuis.
Lees Meer

Bladsy 1 van 2 |

Nico Nel Kook En Vertel: 2 Oktober (Deel 2)

Die sorg waarmee hierdie familieboerdery hul produk en hul koeie behandel, maak ’n mens sommer geesdriftig om te gaan eksperimenteer in jou eie kombuis.

Nico Nel Kook En Vertel: 2 Oktober (Deel 1)

’n Mens verstaan eers die definisie van ’n gelukkige koei as jy ’n draai by Faircape gemaak het. Viljee en Carien Loubser nooi ons binne hul kombuis en na hul plaas om saam met Nico te kook en te gesels.

Nico Nel Kook En Vertel: 25 September 2011 (Deel 2)

Saam met Nico leer ons meer van sampioene, en wat ‘n mens alles daarmee kan maak.

Nico Nel Kook En Vertel: 25 September 2011 (Deel 1)

Daar is altyd ’n effense misterie rondom sampioene. Binne etlike dae groei hulle uitbundig sodat ons hulle kan pluk en geniet. Nico stap deur die mistige tonnels waar knopie- en eksotiese sampioene gekweek word.

Nico Nel Kook En Vertel: 18 September 2011 (Deel 2)

Nico glo in eenvoudige, tradisionele beginsels, goeie gehalte vleis, goeie speserye, geen preserveermiddels óf oorskietvleis nie – die minimum fieterjasies vir die heerlikste smaak!

Nico Nel Kook En Vertel: 18 September 2011(Deel 1)

Nico het in sy ma se kombuis leer boerewors maak. Hy deel sy passie vir boerewors in hierdie episode met ons.

Nico Nel Kook En Vertel: 11 September 2011 (Deel 2)

Vir die van julle wat hou van die vars reuk en smaak van die see is dit ’n belewenis en vir diegene wat nie van rou oesters hou nie is daar ook wonderlike idees om die happie te begin geniet. Rou of gaar, die smaak is nie te versmaai nie!

Nico Nel Kook En Vertel: 11 September 2011 (Deel 1)

Nico gaan na die pragtige en soms onherbergsame Weskus om meer te leer oor oester- en mosselboerdery.

Nico Nel Kook En Vertel: 4 September 2011 (Deel 2)

Vind uit hoe om Black Angus peperbiefstuk met sampioene en aartappel gratin voor te berei.

Nico Nel Kook En Vertel: 28 Augustus 2011 (Deel 2)

Nico vind uit hoe om perlemoen, ravioli, visaftreksel en seekossous met saffraan voor te berei.

Bladsy 1 van 2 |

Carien se vinnige 'trifle'

Wanneer laas het jy 'n 'trifle' probeer maak? Nico het by Carien Loubser uitgevind hoe om dit in 'n japtrap voor te berei.
Lees Meer

Vanilla roomys met botterkaramel sous

Roomys is die ideale nagereg op 'n warm somersdag - probeer gerus om jou eie roomys te maak! Hier's 'n resep wat maklik is om te volg.
Lees Meer

Wilmaré Lotz se roketslaai met aspersies en geroosterde sampioene

Het jy geweet dat jy 'n heerlike slaai met sampioene kan voorberei? Nico het uitgevind hoe om dit te doen.
Lees Meer

Geroosterde sampioene-risotto

'n Risotto is altyd 'n heerlike gereg om te maak, maar as jy dit op dié manier maak, is dit self lekkerder! Nico leer by sy gaste hoe om dié gereg voor te berei.
Lees Meer

Nouvelle Mushrooms

Nouvelle Mushrooms is die ideale plek om sampioene te koop waarmee jy treffergeregte kan maak. Hier's die kontakbesonderhede.
Lees Meer

Boland Mushrooms

Vir heerlike sampioen waarmee jy smullekker geregte kan maak, besoek gerus Boland Mushrooms in Goudini.
Lees Meer

Café Juno se Suiderland- “wors spear”

'n Interessante gereg, voorwaar! Bedien die wors saam met bruin-uie-sous, ertjies, mielies en kapok aartappels.
Lees Meer

Nico Nel se oop Suiderland-wors-omelette

Wors word tradisioneel op die vuur gebraai en net so geëet, maar het jy al ooit 'n omelet daarmee probeer maak? Nico Nel wys hoe.
Lees Meer

Kontak- en verdere besonderhede van Café Juno

Besoek gerus Café Juno as jy ooit weer in die Paarl-omgewing is - jy sal nie spyt wees nie!
Lees Meer

Nico Nel se Suiderland wors

Nico se Suiderland wors is alombekend en uiters gewild. As jy meer oor die wors wil uitvind, kan jy die volgende kontakbesonderhede gebruik...
Lees Meer

Bladsy 1 van 5 |

Fair Cape Plaas

Maak gerus 'n draai by Fair Cape Plaas in Durbanville vir vars melkprodukte as jy weer in die omgewing is. Jy sal beslis nie spyt wees nie!
Lees Meer

Nouvelle Mushrooms

Nouvelle Mushrooms is die ideale plek om sampioene te koop waarmee jy treffergeregte kan maak. Hier's die kontakbesonderhede.
Lees Meer

Boland Mushrooms

Vir heerlike sampioen waarmee jy smullekker geregte kan maak, besoek gerus Boland Mushrooms in Goudini.
Lees Meer

West Coast Aquaculture

Saldanha is nie verniet bekend vir sy seekos nie! Besoek West Coast Aquaculture as jy weer in die omgewing is.
Lees Meer

Goedehoop Vleis

As jy graag van die vleis wil koop wat gebruik is vir die geregte in die progam, loer gerus hier vir die kontakbesonderhede
Lees Meer

Abagold

As jy graag meer van Abagold wil uitvind en wat hulle daar doen, kan jy die kontakbesonderhede hier vind.
Lees Meer

The Burgundy Restaurant

Hermanus het 'n goue juweel - The Burgundy Restaurant. Maak gerus 'n draai as jy in die omgewing is...
Lees Meer

Dassiesfontein

Besoek gerus die Dassiesfontein padstal vir 'n besondere ervaring - hier's die kontakbesonderhede.
Lees Meer

Healey’s Cheese

Besoek gerus Healey's Cheese as jy ooit weer in Somerset Wes jouself bevind. Dis beslis die moeite werd! Hier's die kontakbesonderhede.
Lees Meer

Fairview

Fairview is alombekend vir hul uitsonderliike kase. Ons deel met julle waar dié plek gevind kan word en waarheen navrae gestuur kan word.
Lees Meer

Bladsy 1 van 3 |

Carien se vinnige 'trifle'

Wanneer laas het jy 'n 'trifle' probeer maak? Nico het by Carien Loubser uitgevind hoe om dit in 'n japtrap voor te berei.
Lees Meer

Vanilla roomys met botterkaramel sous

Roomys is die ideale nagereg op 'n warm somersdag - probeer gerus om jou eie roomys te maak! Hier's 'n resep wat maklik is om te volg.
Lees Meer

Wilmaré Lotz se roketslaai met aspersies en geroosterde sampioene

Het jy geweet dat jy 'n heerlike slaai met sampioene kan voorberei? Nico het uitgevind hoe om dit te doen.
Lees Meer

Geroosterde sampioene-risotto

'n Risotto is altyd 'n heerlike gereg om te maak, maar as jy dit op dié manier maak, is dit self lekkerder! Nico leer by sy gaste hoe om dié gereg voor te berei.
Lees Meer

Café Juno se Suiderland- “wors spear”

'n Interessante gereg, voorwaar! Bedien die wors saam met bruin-uie-sous, ertjies, mielies en kapok aartappels.
Lees Meer

Nico Nel se oop Suiderland-wors-omelette

Wors word tradisioneel op die vuur gebraai en net so geëet, maar het jy al ooit 'n omelet daarmee probeer maak? Nico Nel wys hoe.
Lees Meer

Gebakte oesters met ‘n komkommer-salsa

Dit gebeur selde dat 'n mens die geleentheid kry om 'n gereg met oesters voor te berei nie. Nou is jou kans!
Lees Meer

Black Angus peperbiefstuk met sampioene en aartappel gratin

Wat is nou lekkerder as 'n sappige biefstuk? Nico vind uit hoe om dit voor te berei, sodat jy jou lippe sal aflek van lekkerte.
Lees Meer

Rudolph se perlemoen en linguini-pasta

Pasta is altyd 'n wenner. Kombineer dit met perlemoen en jy het 'n treffer!
Lees Meer

Perlemoen, ravioli, visaftreksel en seekossous met saffraan

Vis is 'n heerlike alternatief vir rooivleis. Nico vind uit hoe om 'n heerlike gereg met perlemoen voor te berei.
Lees Meer

Bladsy 1 van 3 |

  • Facebook

  • Volg ons op Facebook Volg ons op Twitter Registreer vir RSS Feeds