

Sondae @ 21:00
Ateljeenommer: 089 110 2334; SMS: 34684; E-Pos: jukebox@kyknet.co.za; Kompetisie SMS: 34689
Nuus

Jukebox Speellys: 20 Mei 2012
Jay en Lianie May, asook Adam Tas, Flip a Coin, Kobus Muller en David Fourie is 'n paar van die kunstenaars wat liedjies het op Sondag se lys. Versoek dit en dalk speel Pieter en sy gaste dit spesiaal vir jou!
Lees Meer
Bootvaart saam met Jukebox en Pieter Koen!
Kom geniet 'n bootvaart saam met Jukebox se Pieter Koen en van jou gunsteling sangers!
Lees Meer
Jukebox Oujaar Opskop 2011
Verwelkom 2012 saam met Jukebox en ons spesiale gaste, Lizz Meiring, Adam en Basjan! Dit gaan 'n jolige partytjie wees!
Lees Meer
Kyse en die 'briefies' was lekker!
Jukebox-aanbieder Pieter Koen het sy kinderjare baie geniet! Hy vertel van sy sorgelose dae in die Drakensbergse Seunskoorskool...
Lees Meer
Pieter soos 'n klein seuntjie oor dié uitdaging
Pieter vertel dat hy baie opgewonde is oor sy werk as Jukebox-aanbieder. Hy vertel wat dit vir hom beteken...
Lees Meer
Kry jou Jukebox Treffers 3 nou!
Jukebox Treffers Vol. 3 is nou beskikbaar. Maak seker jy kry jou kopie nou en luister saam na liedjies van kunstenaars soos Ray Dylan, Romanz en Heinz Winckler.
Lees Meer
Facebook - die plek om te wees!
Jukebox se Facebook blad hou net groei en groei! Maak seker jy mis nie uit op die aksie nie en sluit aan!
Lees Meer
Pieter wil die wêreld sien
Sanger Pieter Koen is vanaf Junie 2011 Jukebox se nuwe aanbieder! Hy is ook op Facebook, Twitter en het sy eie webwerf, waar jy van sy liedjies kan aflaai. Hy beantwoord ook 'n paar van ons vrae...
Lees MeerMeer Nuus
Pieter Koen
Gedurende díe tyd is sy kenmerkende "Skud jou biscuit" gebore! Hy het al verhoë met van ons land se bekendste kunstenaars soos Sonja Heroldt, Steve Hofmeyr, Kurt Darren, Sunette Bridges en Dozi gedeel. In 2003 het hy as veldaanbieder by die Kwêla-span aangesluit.
Dit alles doen hy so tussen sy optredes, konserttoere en die vrystelling van CD's deur! Sy harde werk het vrugte afgewerp, want hy het 'n ATKVeertjie-toekenning ontvang vir beste aanbieder in 'n TV-joernaal-program vir die jaar 2007 en in 2009 is hy bekroon met 'n Rapport Vonk-toekening vir beste komedie album met sy liedjie “3 Susters".

Jukebox: 20 Mei 2012
Pieter Koen verwelkom die pragtige sangeresse, Monique en Kerry Lee, in die ateljee! Kom ontmoet hulle en beleef hul sprankelende persoonlikhede.

Jukebox: 13 Mei 2012
Op Moedersdag kom kuier Anthonie Bougas, Lisa Katzke en Anel Botha in die ateljee om met Pieter te gesels! Onthou om in te bel om 'n liedjie vir die moederfiguur in jou lewe te versoek.

Jukebox: 6 Mei 2012
Ampie en Juba kuier saam met ons in die ateljee om te gesels oor hulle nuutste musiek video, CD’s en waarmee hulle tans doenig is.

Jukebox: 29 April 2012
Twee van ons sanglegendes, Gerhard Steyn en Richard van der Westhuizen, kom maak 'n draai by Pieter in die ateljee! Dis 'n episode wat aanhangers beslis nie kan mis nie.

Jukebox: 22 April 2012
Nic Stevens en Christiaan Kritzinger gaan saam kom kuier en die naweek afsluit! In egte Jukebox styl gaan Pieter Koen & sy gaste ook lekker kuier met die inbellers en kykers se Facebook bladsye.

Jukebox: 15 April 2012
Carike Keuzenkamp en Michelle Kuyper kuier saam met ons in die ateljee om te gesels oor hulle nuutste musiek video, CD’s en waarmee hulle tans doenig is.

Jukebox: 8 April 2012
Hessel van der Walt en Martin Bester kuier saam met Pieter in die Jukebox-ateljee. Hulle vertel meer van hul nuutste projekte en die kykers kry ook die geleentheid om in te bel.

Jukebox: 1 April 2012
Op die eerste dag van 'n splinternuwe maand verwelkom ons twee manne in die ateljee: Jannie Moolman en JJ Stephens!

Jukebox: 25 Maart 2012
Nic Stevens, Nádine en Vaughn Gardiner is Pieter Koen se spesiale gaste in die ateljee vandeesweek! Oudergewoonte gesels hulle oor hul CD's en die projekte waarmee hulle tans besig is.

Jukebox: 18 Maart 2012
En die gaste vir vandeesweek is.... Kat se snor en Armand Hofmeyr! Pieter gesels met sy gaste en saam het hulle baie pret in die ateljee.
Bladsy 1 van 5 |

Jukebox Speellys: 20 Mei 2012
Jay en Lianie May, asook Adam Tas, Flip a Coin, Kobus Muller en David Fourie is 'n paar van die kunstenaars wat liedjies het op Sondag se lys. Versoek dit en dalk speel Pieter en sy gaste dit spesiaal vir jou!Lees Meer

Bootvaart saam met Jukebox en Pieter Koen!
Kom geniet 'n bootvaart saam met Jukebox se Pieter Koen en van jou gunsteling sangers!Lees Meer

Jukebox Oujaar Opskop 2011
Verwelkom 2012 saam met Jukebox en ons spesiale gaste, Lizz Meiring, Adam en Basjan! Dit gaan 'n jolige partytjie wees!Lees Meer

Kyse en die 'briefies' was lekker!
Jukebox-aanbieder Pieter Koen het sy kinderjare baie geniet! Hy vertel van sy sorgelose dae in die Drakensbergse Seunskoorskool...Lees Meer

Pieter soos 'n klein seuntjie oor dié uitdaging
Pieter vertel dat hy baie opgewonde is oor sy werk as Jukebox-aanbieder. Hy vertel wat dit vir hom beteken...Lees Meer

Kry jou Jukebox Treffers 3 nou!
Jukebox Treffers Vol. 3 is nou beskikbaar. Maak seker jy kry jou kopie nou en luister saam na liedjies van kunstenaars soos Ray Dylan, Romanz en Heinz Winckler.Lees Meer

Facebook - die plek om te wees!
Jukebox se Facebook blad hou net groei en groei! Maak seker jy mis nie uit op die aksie nie en sluit aan!Lees Meer

Pieter wil die wêreld sien
Sanger Pieter Koen is vanaf Junie 2011 Jukebox se nuwe aanbieder! Hy is ook op Facebook, Twitter en het sy eie webwerf, waar jy van sy liedjies kan aflaai. Hy beantwoord ook 'n paar van ons vrae...Lees Meer
Bladsy 1 van 1 |
Bladsy 1 van 1 |

Jukebox Speellys: 20 Mei 2012
Jay en Lianie May, asook Adam Tas, Flip a Coin, Kobus Muller en David Fourie is 'n paar van die kunstenaars wat liedjies het op Sondag se lys. Versoek dit en dalk speel Pieter en sy gaste dit spesiaal vir jou!Lees Meer

Jukebox Speellys: 13 Mei 2012
Sondag is dit Moedersdag en wat beter geskenk is daar as om 'n liedjie vir die moederfiguur in jou lewe te verras met 'n liedjie wat spesiaal vir haar op Jukebox gespeel word? Kies hier 'n liedjie en stuur jou boodskap.Lees Meer

Jukebox Speellys: 6 Mei 2012
Vandeesweek se speellys het 'n keurspel van liedjies om van te kies! Kunstenaars soos Joe Niemand, Jakkie Louw, Snotkop en Charlize Berg het liedjies op die lys.Lees Meer

Jukebox Speellys: 29 April 2012
Vir die laaste Sondag van April het kykers die geleentheid om 'n liedjie van kunstenaars soos Corlea Botha, Helene Bester, Kurt Darren en Robbie Wessels te kies. Kies sommer nou 'n liedjie en versoek dat Pieter dit Sondag vir jou speel!Lees Meer

Jukebox Speellys: 22 April 2012
Liedjies van kunstenaars soos Altus Theart, Laurika Rauch, ADAM en Jan Blohm is op die speellys. Stuur gerus jou versoek en daarmee saam 'n boodskap vir familie en vriende.Lees Meer

Jukebox Speellys: 15 April 2012
Mathys Roets, Juba, Ray Dylan, Steve Hofmeyer en Sorina Erasmus is van die kunstenaars wie se liedjies op vandeesweek se speellys is. Kies 'n liedjie en versoek dat Pieter dit Sondag speel!Lees Meer

Jukebox Speellys: 8 April 2012
Laat Pieter 'n liedjie speel vir die spesiale persoon in jou lewe! Jy kan liedjies van kunstenaars soos Ray Dylan en Elizma Theron, Andriëtte en Willem Botha, sowel as Chris Chameleon kies.Lees Meer

Jukebox Speellys: 25 Maart 2012
Liza Brönner, Vaughn Gardiner, Nianell, Bok van Blerk en Theuns Jordaan is van die kunstenaars wie 'n liedjie op die Jukebox speellys het vandeesweek. Versoek 'n liedjie Sondagaand!Lees Meer

Jukebox Speellys: 18 Maart 2012
Wil jy graag 'n boodskap aan iemand spesiaal opdra? Doen dit dan op Jukebox! Versoek een van die liedjies op die speellys.Lees Meer

Jukebox Speellys: 4 Maart 2012
Kykers kan vandeesweek 'n liedjie kies van kunstenaars soos Riana Nel, Nianell, Corlea Botha, Eden en Albert de Wet. En jy kan selfs 'n boodskap stuur saam met jou versoek!Lees Meer
Bladsy 1 van 4 |








