Kanseleer jou planne vir Saterdagaand en skeduleer jou afspraak met Martin Bester en van SA se groot musieksangers en -groepe! Van die welbekende sterre soos tot die opkomende sterre kom gesels met Martin oor hul nuutste CD’s en projekte en wat hulle beplan vir hul musiekloopbane in die toekoms. En soms verras hulle kykers met ’n liedjie of twee.

Die DKNT Top 10 is ook ’n hoogtepunt van elke episode, waar Martin die top 10 CD’s met die hoogste verkope van daardie week aankondig. Daar is altyd ’n verrassing of twee!

Saterdae @ 19:30; Maandae @ 16:30; Dinsdae @ 0:00; Woensdae @ 11:30

Vir enige navrae, stuur gerus 'n e-pos aan dknt@kyknet.co.za.

Nuus

DKNT Top 10: 12 Mei 2012

Dit lyk asof geen kunstenaar se CD Riana Nel van haar nr. 1 posisie kan onttroon nie! Daar is geen nuwelinge nie, maar ons groet twee kunstenaars...

Lees Meer

DKNT Top 10: 5 Mei 2012

Dit lyk asof dit moeilik gaan wees om Riana Nel uit die nr. 1 posisie te skop! Ons verwelkom ook haar sussie, Nianell, op die lys.

Lees Meer

Rock in jou taal!

Ons is trots op ons Taal, ons is verlief op ons Taal, ons kan rock in ons Taal! En dit is presies wat ons nuwe vrystelling vier! Local is lekker!

Lees Meer

DKNT Top 10: 21 April 2012

Riana Nel beklee steeds die nommer 1 posisie! Zak van Niekerk en Fredi Nest se CD's maak 'n toetrede tot die lys...

Lees Meer

'n Aanbiddingsbelewenis...

’n Aanbiddings-Belewenis is ‘n Stel van 5 CD’s met van die beste Afrikaanse lof-en Aanbiddings musiek gesing deur bekende kunstenaars soos Juanita du Plessis, Retief Burger, Imagine en Joe Niemand,

Lees Meer

Ampie du Preez stel nuwe album bekend

Na die sukses van “34 Grade Suid” en “Maak Jou Drome Waar” bewys een van Suid-Afrika se gunsteling musikante hy het die noodroep na kwaliteit gehoor

Lees Meer

DKNT Top 10: 14 April 2012

Niemand kan Riana Nel van haar nr. 1 posisie onttroon nie! Karlien van Jaarsveld is kort op haar hakke in die tweede plek...

Lees Meer

DKNT Top 10: 7 April 2012

Weereens geluk aan Riana Nel wat die nr. 1 posisie beklee! Ons moet egter 'n paar kunsternaars vaarwel roep...

Lees Meer

DKNT Top 10: 31 Maart 2012

Ons verwelkom Snotkop met sy CD, Die beste van Snotkop, op die lys. Vind uit wie beklee die nr. 1 posisie...

Lees Meer

DKNT Top 10: 24 Maart 2012

Ons groet twee kunstenaars en verwelkom 'n splinternuwe toetrede. En Riana Nel beklee die nommer 1 posisie!

Lees Meer

Meer Nuus

Martin Bester

Martin se gunstelinge:

Kos: Braai en Pizza
Drankie: Rooiwyn
Fliek: As ek wil lag…The Anchorman
Boek: Lees nou Keith Richards se autobiografie
Motor: Jeep
TV-program: Modern Family en Idols
Vakansieplek: Ons famielie-plekkie in die Groot Karoo en ook die Oos-Kaap kus
Akteur en aktrise: Kevin Spacey en Tony Collette
Motto: Kyk op voor jy af kyk!

Beskryf jouself in vyf woorde: Lojaal, hardwerkend, nederig, vrygewig, soms ingewikkeld.

Wat is jou beste en swakste eienskappe? Ek is soms te lojaal in 'n baie ‘onlojale’ industrie

Wat is die slegste werk wat jy nog gehad het? Die Spur

Wat doen jy in jou vrye tyd? Musiek – Ek sing in rock band ‘Kinky Robot’; skryf lirieke; speel golf; eet en kuier saam met vriende; braai; skree vir die Bulle; skree op die Bulle

Wat is jou grootste fobie? Spinnekoppe

Wat weet kykers nie van jou nie? In hoërskool wou ek 'n proffesionele rugbyspeler word, op varsity wou ek net act en sing…

Mees 'embarrasing ' oombluk: Ek het eenkeer 'n lelike woord gesê toe ek dog die mikrofoon is af...Gelukkig het die baas nie gehoor nie en gaan ook nie vir jou sê nie...

Het jy ‘n stokperdjie en wat is dit? Alles in my lewe voel soms soos 'n stokperdjie, ek meen jy kan dit sekerlik nie werk noem nie.Ek sou aanbied en perform en act en wat ook al, al het ek iets anders gedoen...

Is daar enigiets wat nie lekker is van jou werk nie? Ek haat admin, so enige iets ‘adminy’ verveel my..

Wat is jou gunsteling kuierplek en hoekom? Ek is meer n pub- en restuarant-mens as 'n club-ou. Ook, hoe nader aan die huis hoe beter..

Wat is jou grootste droom? Om terselfdertyd deel te wees van n noomer 1 radio show, TV show, album en film!

Wat maak jou kwaad in die lewe en hoekom? Afgunstige mense en verkrampte mense. Hulle ontneem mens gewoonlikvan tyd, energie en lewenslus. Oor die algemeen hou hulle 'n mens en die samelewing net terug! Ek probeer hulle vermy..

Wat is jou sterreteken? Steenbok


DKNT: 19 Mei 2012

Die komponis en kulturele skat, Rocco de Villiers, kom kuier en ons ontmoet 'n nuwe ster, Charné Grabie.

Die komponis en kulturele skat, Rocco de Villiers, kuier op DKNT met meer van die allermooiste klavierjuwele plus daar’s ‘n borrelende nuwe persoonlikheid in die pop-arena … kom ontmoet Charné Grabie!
Lees Meer

DKNT: 12 Mei 2012

Ons kuier saam met die volledige vermaaklikheidspakkie: Monique. Die kundige troebadoer Hannes van Tonder loer ook in.

Smeulende energie, polsritmes en vokale prag! Ons kuier saam met die volledige vermaaklikheidspakkie: Monique.

Saam met haar kom loer die kundige troebadoer Hannes van Tonder ook in by ons!
Lees Meer

DKNT: 5 Mei 2012

Kykers word eers opgewarm deur die growwe rasper realiteit van Wynand Strydom en dan bederf met die sprankel en fluweel van Helene Bester ...

Kykers word eers opgewarm deur die growwe rasper realiteit van Wynand Strydom en dan bederf met die besielende sprankel en fluweel van Helene Bester ...

Helene se melodieë is luisterryk en die lirieke gepoets met omgee… tog was dit beperk tot ‘n spesiale nismark maar Nou, met die besielende Tussen Die Lyne en ‘n aansteeklike pop-klank, gaan sy nuwe en wyer hoogtes bekoor.

Wynand Strydom is geseën met ‘n immergroen stem en sangstyl wat enigiets van die liefde tot die Suid-Afrikaanse landskap kan besing met ‘n tydloosheid soos die oseaan se diepblou branders...
Lees Meer

DKNT: 28 April 2012

Anel verskuif musikale grense en Willem Botha bring sy nuwe CD propvol oorspronklikheid!

Anel verskuif musikale grense met haar jongste versameling getiteld ‘Sewe Stukkies’.

En Willem Botha, een van die hoofrolle in Tree Aan en geen vreemdeling vir SA feesgangers nie bring sy nuwe CD propvol oorspronklikheid en pret!
Lees Meer

DKNT: 21 April 2012

Die Kat Se Snor en Armand Hofmeyr sorg vir groot opwinding in die ateljee!

Dié fenomeen word gekenmerk deur skares individue wat uit die boksie dink, uitgelate lag en bo alles hulle uniekheid met passie vier …

Dis Die Kat Se Snor op DKNT!!  plus meer goedvoel musiek en lekker saamkuier met die gewilde Armand Hofmeyr.
Lees Meer

DKNT: 14 April 2012

Fredi Nest stel sy nuwe CD bekend en akteur Altus Theart stel kykers voor aan sy musikale talent.

Fredi Nest het geen bekendstelling nodig nie... Hy is een van ons land se beste liedjieskrywers en mees geliefde country sangers. Hy kom stel ons voor aan sy nuutste CD, 'Begin by my'.

En dan ook: bekende akteur en verhoogpersoonlikheid Altus Theart kom stel kykers voor aan sy musikale talent...
Lees Meer

DKNT: 31 Maart 2012

Marius Strydom sorg vir 'n klank waarby jy onmiddelik rustigheid sal vind en Joe F sorg vir ‘n oor-tot-oor musiekdinamiet ontploffing.

Marius Strydom keer terug na die musiekwêreld en sorg vir ‘n klank waarby jy onmiddelik ‘n rustigheid en kalmte sal vind…

Aan die ander hand sorg Joe F vir ‘n oor-tot-oor musiekdinamiet ontploffing.

So luister lig… Die klank is oppad.
Lees Meer

DKNT: 24 Maart 2012

Gerhard Steyn en Richard van der Westhuizen deel die verhaal agter hul album saam met nuweling Hugo wat ook kom saamkuier.

Dit het begin toe Gerhard Steyn vir Richard van der Westhuizen gevra het om Tussen Treine as 'n duet op te neem. Daar is die saadjie geplant en die uiteindelike soet vrug is 'n album vol liedjies met betekenis en substansie.

Hulle kom deel die verhaal agter die album met ons, saam met nuweling Hugo wat sy storieliedjies vol Boerekos goedheid saambring.


Lees Meer

DKNT: 17 Maart 2012

Sluit by ons aan vir Anton Myburgh se ongelooflike talent plus Wicus van der Merwe bring al sy Hiets!

Hy is met die goue lepel van liedjies-skryf in die mond gebore  en met die uitreiking van sy eerste konsert DVD, saam met van Suid-Afrika se grootste gunstelinge,kan jy die bewys lewendig ervaar...

Sluit aan by DKNT die week vir meer van Anton Myburgh se ongelooflike talent plus Wicus van der Merwe bring al sy Hiets en hy kom maak grappies op ons bank!
Lees Meer

DKNT: 10 Maart 2012

Guillaume stel sy nuwe album aan kykers bekend en ons gesels met Jaco.

Dis ‘n soort tuiskoms vir ‘n kunstenaar met oorgenoeg integriteit en oorspronklikheid... Dis “Man Van Staal”, die nuwe album deur Guillaume.

Die week op DKNT gesels ons met die man wie homself gereeld herskep plus Jaco kom verweef die ateljee met liefde...
Lees Meer

Bladsy 1 van 5 |

DKNT: 12 Mei 2012 - Monique

Smeulende energie, polsritmes en vokale prag! Ons kuier saam met die volledige vermaaklikheidspakkie: Monique.

DKNT: 12 Mei 2012 - Hannes van Tonder

Die kundige troebadoer Hannes van Tonder kom loer by ons in die ateljee in en stel sy nuwe album bekend.

DKNT: 5 Mei 2012 - Helene Bester

Helene het 'n nuwe CD, Tussen die lyne. Martin wil weet hoekom sy soms probleme het om die regte lirieke te sing...

DKNT: 5 Mei 2012 - Wynand Strydom

Dit gaan goed met Wynand en Cheree se kleinding, vertel hy aan Martin. Sy nuutste CD word ook bekend gestel.

DKNT: 28 April 2012 - Anel

Anel het baie dinge waarin sy glo. Sy vertel vir Martin meer daaroor, sowel as waar haar naam sy oorsprong het. En dan meer oor haar album...

DKNT: 28 April 2012 - Willem Botha

Willem is nie net 'n sanger nie - hy's ook 'n akteur, maar selfs 'n model! Hy vertel blosend vir Martin oor hierdie loopbaan, sowel as ook oor sy nuutste album.

DKNT: 21 April 2011 - Armand Hofmeyr

Armand vertel hoe tannies gereeld vir hom sê dat hy baie soos sy pa lyk en klink. Martin vind ook uit hoe sy pa voel oor sy sukses.

DKNT: 21 April 2011 - Die Kat Se Snor

Die lede van Die Kat se Snor gesels met Martin en verduidelik wie wat in die groep doen. Hulle gesels oor hul eerste fliek, Hoofmeisie, waarin hulle te sien was al hulleself.

DKNT: 14 April 2011 - Altus Theart

Altus gesels met Martin oor die oorgang van toneelspel na rock musiek. Hy vertel hoe het dit gebeur dat hy besluit het om ook te probeer sing.

DKNT: 14 April 2011 - Fredi Nest

Het jy geweet Fredi Nest het 'n passie vir ou motors? Hy vertel vir Martin van die motors wat hy besit en waar hy inspirasie kry vir die liedjies wat hy skryf... Vind ook wat sy gunstelinge is.

Bladsy 1 van 9 |

DKNT gaste in Mei 2012

Weet jy watter gaste het in Mei by Martin in die ateljee 'n draai kom maak? Kyk gerus hier.

DKNT gaste in April 2012

Martin het weer heerlik gekuier saam met sy gaste in April! Fredi Nest, Altus Theart en die Juba broers was slegs 'n paar van die gaste hierdie maand.

DKNT gaste in Maart 2012

Kyk wie het almal kom kuier by Martin in die ateljee in Maart!

DKNT gaste in Februarie 2012

Piet Botha, Louis Fivaz, James en Andre, Annique, Divvi, Winterskind, die lede van die groep Hulle, sowel as JJ Stephens het al in Februarie by Martin in die ateljee kom kuier...

DKNT gaste in Januarie 2012

Stef Kruger en Liza Bronner was van die gaste wie Martin in die ateljee verwelkom het in Januarie vanjaar.

DKNT gaste in Desember 2011

Lianie May, Robbie Wessels, Bacchus Nel en Michelle Kuyper was slegs 'n paar van die gaste wie Martin vandeesmaand in die ateljee verwelkom het.

DKNT Oukersaand Feesmaal met kykNET familie & vriende

Mag ons verlede vergewe word, ons toekoms geseën word en die geboorte van ons verlosser gevier word... Dis Oukersaand en wat kan meer feestelik wees as kykNET familie en vriende, julle, ons eregaste, 'n feesmaal en die allerbeste in Afrikaanse musiek!

DKNT Gaste in November 2011

Desmond Wells, Jannie Moolman, Steve Hofmeyer, die Campbells, Lemé en Ray Dylan het in die DKNT-ateljee kom kuier in November.

DKNT Gaste in Oktober 2011

Chrissie, Manie Jackson, internasionale ster Patrizio, Kevin Leo, Corlea, Jak de Priester, Gerrie Pretorius, Sarah Theron, Donovan Vallance en die lede van Unison het vandeesmaand by Martin gekuier.

DKNT Gaste in September 2011

Sorina, Carike Keuzenkamp, Nedine Blom, Eckard Potgieter, MD Greyling, Ricus Nel en Gerhard Steyn was Martin se gaste in September.

Bladsy 1 van 2 |

DKNT Top 10: 12 Mei 2012

Dit lyk asof geen kunstenaar se CD Riana Nel van haar nr. 1 posisie kan onttroon nie! Daar is geen nuwelinge nie, maar ons groet twee kunstenaars...
Lees Meer

DKNT Top 10: 5 Mei 2012

Dit lyk asof dit moeilik gaan wees om Riana Nel uit die nr. 1 posisie te skop! Ons verwelkom ook haar sussie, Nianell, op die lys.
Lees Meer

Rock in jou taal!

Ons is trots op ons Taal, ons is verlief op ons Taal, ons kan rock in ons Taal! En dit is presies wat ons nuwe vrystelling vier! Local is lekker!
Lees Meer

DKNT Top 10: 21 April 2012

Riana Nel beklee steeds die nommer 1 posisie! Zak van Niekerk en Fredi Nest se CD's maak 'n toetrede tot die lys...
Lees Meer

'n Aanbiddingsbelewenis...

’n Aanbiddings-Belewenis is ‘n Stel van 5 CD’s met van die beste Afrikaanse lof-en Aanbiddings musiek gesing deur bekende kunstenaars soos Juanita du Plessis, Retief Burger, Imagine en Joe Niemand,
Lees Meer

Ampie du Preez stel nuwe album bekend

Na die sukses van “34 Grade Suid” en “Maak Jou Drome Waar” bewys een van Suid-Afrika se gunsteling musikante hy het die noodroep na kwaliteit gehoor
Lees Meer

DKNT Top 10: 14 April 2012

Niemand kan Riana Nel van haar nr. 1 posisie onttroon nie! Karlien van Jaarsveld is kort op haar hakke in die tweede plek...
Lees Meer

DKNT Top 10: 7 April 2012

Weereens geluk aan Riana Nel wat die nr. 1 posisie beklee! Ons moet egter 'n paar kunsternaars vaarwel roep...
Lees Meer

DKNT Top 10: 31 Maart 2012

Ons verwelkom Snotkop met sy CD, Die beste van Snotkop, op die lys. Vind uit wie beklee die nr. 1 posisie...
Lees Meer

DKNT Top 10: 24 Maart 2012

Ons groet twee kunstenaars en verwelkom 'n splinternuwe toetrede. En Riana Nel beklee die nommer 1 posisie!
Lees Meer

Bladsy 1 van 11 |

DKNT Top 10: 12 Mei 2012

Dit lyk asof geen kunstenaar se CD Riana Nel van haar nr. 1 posisie kan onttroon nie! Daar is geen nuwelinge nie, maar ons groet twee kunstenaars...
Lees Meer

DKNT Top 10: 5 Mei 2012

Dit lyk asof dit moeilik gaan wees om Riana Nel uit die nr. 1 posisie te skop! Ons verwelkom ook haar sussie, Nianell, op die lys.
Lees Meer

DKNT Top 10: 21 April 2012

Riana Nel beklee steeds die nommer 1 posisie! Zak van Niekerk en Fredi Nest se CD's maak 'n toetrede tot die lys...
Lees Meer

DKNT Top 10: 14 April 2012

Niemand kan Riana Nel van haar nr. 1 posisie onttroon nie! Karlien van Jaarsveld is kort op haar hakke in die tweede plek...
Lees Meer

DKNT Top 10: 7 April 2012

Weereens geluk aan Riana Nel wat die nr. 1 posisie beklee! Ons moet egter 'n paar kunsternaars vaarwel roep...
Lees Meer

DKNT Top 10: 31 Maart 2012

Ons verwelkom Snotkop met sy CD, Die beste van Snotkop, op die lys. Vind uit wie beklee die nr. 1 posisie...
Lees Meer

DKNT Top 10: 24 Maart 2012

Ons groet twee kunstenaars en verwelkom 'n splinternuwe toetrede. En Riana Nel beklee die nommer 1 posisie!
Lees Meer

DKNT Top 10: 10 Maart 2012

Ricus Nel kraai weereens koning op die DKNT Top 10! Karlien van Jaarsveld is sterk in die tweede posisie. Ons groet vir Snotkop en Kurt Dareen - kyk wie is nog op die lys...
Lees Meer

DKNT Top 10: 3 Maart 2012

Geluk aan Ricus Nel - sy CD, Sak en pak, is weer die nommer een CD op die DKNT Top 10! Armand Hofmeyr se CD, Rug teen rug, is ook nuut op die lys.
Lees Meer

DKNT Top 10: 25 Februarie 2012

Ricus Nel beklee die eerste posisie met sy CD, Sak en pak! Drie CD's val van die lys af - kyk hoe lyk die lys vandeesweek.
Lees Meer

Bladsy 1 van 5 |

DKNT Wenners: April 2012

Het jy dalk ingeskryf vir een van die SMS-kompetisies in April? Kyk dan hier of jy dalk 'n wenner is.
Lees Meer

DKNT Wenners: Maart 2012

As jy 'n wenner is van ons SMS-kompetisie, hoop ons jy geniet jou prys! Kyk hier of jy gewen het...
Lees Meer

DKNT Wenners: Februarie 2012

Ons het nog hope wenners! Baie geluk aan almal.
Lees Meer

DKNT Wenners: Januarie 2012

Baie geluk aan almal wat 'n prys gewen het in die SMS-kompetisies wat vandeesmaand gehou is!
Lees Meer

DKNT Wenners: Desember 2011

Geluk aan die wenners wat in Desember deelgeneem het aan ons SMS-kompetisies!
Lees Meer

DKNT Wenners: November 2011

Is jy dalk een van ons gelukkige wenners van een van die SMS-kompetisies in November? Kyk of jou naam dalk hier verskyn.
Lees Meer

DKNT Wenners: Oktober 2011

As jy geSMS het om een van die kompetisies in Oktober te wen, kom kyk of jy dalk 'n wenner is!
Lees Meer

DKNT Wenners: September 2011

As jy vir een van die episodes in September se kompetisies geSMS het, is jy dalk 'n wenner! Kyk hier of jou naam verskyn.
Lees Meer

DKNT Wenners: Julie en Augustus 2011

Ons kondig graag die wenners van die episodes van 30 Julie en Augustus aan.
Lees Meer

Bladsy 1 van 1 |

  • Facebook

  • Volg ons op Facebook Volg ons op Twitter Registreer vir RSS Feeds