DKNT Gospel is kykNET se gewilde gospelmusiekprogram wat weekliks spog met van Suid-Afrika se top gospelsterre, sowel as nuwe talent wat nog groot opskudding in die gospelmusiekwêreld gaan maak! Ons fokus nie net op Afrikaanse gospel nie, maar wel Suid-Afrikaans.

Die Top 10 word afgewissel en ons dek die Top 10 internasionale en plaaslike CD-verkope, die Top 10-boekverkope, sowel as die Top 10 DVD-verkope. Ons kondig ook nuwe vrystellings aan, gee nuus uit die gospelindustrie, vertel van optredes, speel gospelmusiekvideo's en hou kykers op hoogte van wat op die internasionale gospelverhoog gebeur. Ons bederf kykers selfs soms met lewendige optredes in die ateljee deur ons gaste!

Sondae @ 18:30; Maandae @ 15:30; Dinsdae @ 11:30; Woensdae @ 0:30

Vir enige navrae, stuur gerus 'n e-pos aan dknt@kyknet.co.za.

Nuus

DKNT Gospel: 13 Mei 2012

Juanita du Plessis se CD, Vlieg hoog, is nr. 1 op die Top 10 van die plaaslike CD's. Daar's twee nuwelinge op die lys...

Lees Meer

DKNT Gospel Top 10: 6 Mei 2012

Dis die Top 10 DVD's se beurt vandeesweek. Courageous is in die eerste posisie. Daar is 'n hele paar nuwe DVD's op die Top 10!

Lees Meer

Die 3 grootste issues in ‘n vrou se lewe

‘Die 3 grootste issues in ‘n vrou se lewe’ het reeds 17 000 eksemplare verkoop! Nou met die nuutste uitgawe gesels Lorette Dye met Nadia beukes, Lindie Stander en Sandi Schultz in ‘n eerlike openhartige en unieke manier...

Lees Meer

DKNT Gospel Top 10: 22 April 2012

Ons kyk na die Boeke Top 10, waar ons 'n splinternuwe nr. 1 het, sowel as heelwat nuwe toetredes tot die lys!

Lees Meer

Ester Vroue konferensie

Om waarsku om vroeg al kaartjies te bespreek vir Elza Meyer se Ester Vroue konferensie op Vrouedag die 9de Augustus in die Staatsteater.

Lees Meer

Aanbidding vir jongmense

“Bergbid” is ‘n jaarlikse gebed byeenkoms saam met die Wayers en vind weer op 25 Mei plaas. Kom worship saam soos net jong mense kan.

Lees Meer

DKNT Gospel Top 10: 15 April 2012

Die Top 10 plaaslike CD's is vandeesweek in die kollig. Juanita du Plessis staan sterk in die eerste posisie.

Lees Meer

DKNT Gospel Top 10: 8 April 2012

Ons kyk vandeesweek na die Top 10 DVD's. Daar's twee splinternuwe DVD's op die lys. Kyk hier hoe staan sake...

Lees Meer

DKNT Gospel Top 10: 1 April 2011

Ons het 'n nuwe nommer 1 in vandeesweek se Top 10 internasionale CD's! Jesus Culture het 'n paar CD's op die Top 10...

Lees Meer

DKNT Gospel Top 10: 25 Maart 2012

Ons het 'n hele paar toetredes tot die Boeke Top 10 vir die maand! Todd Burpo se boek, Die Hemel is werklik, is nommer 1.

Lees Meer

Meer Nuus

Lindie Strydom

Lindie het op skool, vir almal wat wou hoor, vertel sy gaan eendag in Egoli speel en baie spesifiek, Stephen Edwards se meisie! Dis toe presies die rol wat sy na matriek losslaan en tot in Junie 2009 vir meer as 12 jaar lank vertolk het!

Intussen studeer sy aan Damelin Kollege kursusse in Bemarkingbestuur en Menslikehulpbronnebestuur asook Radio Kommunikasie aan die Sentrum vir Kontekstuele Bediening by die Universiteit van Pretoria. In April 2010 word sy opgelei as heel-brein Praktisyn deur Kreatiwiteitskenner, Kobus Neethling.

Lindie is tans skakelbeampte van Solidariteit Helpende Hand, aanbieder van Kyknet se DKNT Gospel program asook skrywer en aanbieder van Helpende Hand se weeklikse internet radio program.

Lindie vier in 2011 haar 10de jaar as geestelike motiveringspreker.
Sy is getroud met Johann Strydom en het 3 kinders Paul(5) en ‘n tweeling, Hugo en Nina(3).


DKNT Gospel: 20 Mei 2012

Susan Coetzer kuier by ons met haar nuutste bederf en Loyiso Bala stel sy nuutste CD vry.

Susan Coetzer kuier by ons met haar nuutste bederf – “Tjokliks vir die siel”.  Saam met haar kom kuier Loyiso Bala, een van die bekende Bala Broers, en stel ons voor aan sy nuutste CD – Jesus to the world.
Lees Meer

DKNT Gospel: 13 Mei 2012

Stass en die Onbeskaamd span vertel ons van Herwin 2 en Flip Loots vertel van sy Kinderverhale met geestelike lesse.

Ou koortjies en gesange word herwin, opgeknap en byderwets ontwikkel vir ‘n nuwe generasie van onbeskaamde aanbidders.  Stass en die Onbeskaamd span kom vertel ons van Herwin 2!  Plus die bekende radio persoonlikhied Flip Loots kom deel en vertel van sy Kinderverhale met geestelike lesse.
Lees Meer

DKNT Gospel: 6 Mei 2012

‘Dawid Die Musical’ open 29 Mei in die Staatsteater. En dié week op DKNT Gospel kom kuier ‘n paar van die hoofkarakters...

Van vergete skaap-wagter tot befaamde digter, koning en ‘n man na god se hart…

‘Dawid Die Musical’ open 29 Mei in die Staatsteater. En dié week op DKNT Gospel kom kuier ‘n paar van die hoofkarakters om hulle opgewondenheid met ONS TE deel.

PLUS ons kyk na die afgelope maand se top 10 christelike dvd verkopers!
Lees Meer

DKNT Gospel: 29 April 2012

Lindie Gouws gee terugvoering oor Mandate: Africa se doelgerigte projek in Israel en ons stel Sumari bekend!

Ons gesels met Lindie Gouws oor die terugvoer van Mandate: Africa se doelgerigte projek in Israel waarby DKT Gospel 'n mediavenoot was. Daarmee saam bring ons vir jou die vars nuwe bries van Sumari, 'n gospelsangeres wie se passie deur haar aanbidding skyn!

Lees Meer

DKNT Gospel: 22 April 2012

Ons sien uit na ‘n lekker kuier saam met die twee gewilde skrywers, Johan en Nina Smit!

Met hul kennis en ervaring van die bediening, skry Johan en Nina Smit met insig oor dinge soos ‘wanneer dit swaar gaan en God ver voel’... Maar ook met 'n tikkie humor soos ‘Danslesse vir ou mense’ en meer…

Ons sien uit na ‘n lekker kuier om hierdie twee gewilde skrywers ‘agter die tikmasjien’ te leer ken!
Lees Meer

DKNT Gospel: 15 April 2012

Kom kuier saam met die nuwe duet groep, 'El Duo' en ontmoet Van Wyk!

Ons kuier saam met die opwindende nuwe duet groep ‘El duo’.  Twee unieke individue wat saam gekom het en met hul onderskeie talente iets spesiaal en nuut geskep het.

Saam met hulle ontmoet jy ook die kunstenaar, familie man en liberale ‘Van Wyk’ wat ons kom uitdaag om buite ons gemaksones te beweeg!
Lees Meer

DKNT Gospel: 1 April 2012

Ons gesels met Angus Buchan oor die Mighty Men konferensies en sy nuwe film, Ordinary People.

Sluit aan by DKNT Gospel sondagaand vir ‘n Baie spesiale program!

Ons gesels met Angus Buchan oor die Mighty Men konferensies en sy nuwe film, Ordinary People.

Plus DKNT woon die premier by en hoor wat ‘gewone mense’ daaroor te sê gehad het…

‘n Buitengewone ervaring… Altyd op kykNET!
Lees Meer

DKNT Gospel: 25 Maart 2012

Vickey Anne Serfontein en Mari Michael maak 'n draai in die ateljee!

Vickey Anne Serfontein het al haar eerste sangkompetisie op die ouderdom van vier gewen en haar pad oopgeloop tot waar sy vandag in haar sang bediening staan.

En Mari Michael het al op 6 jarige ouderdom besluit musiek sal altyd haar passie wees.  Dit begin as ‘Little Rowena’ in Schuster se “There’s a Zulu on my stoep” en ‘n lang pad verder bring sy vir ons haar 3de gospel album.
Lees Meer

DKNT Gospel: 18 Maart 2012

Kom ervaar die klank van ‘The Plain Truth’ terwyl hulle nog in S.A. is! Ontmoet ook 'n nuwe gospeltalent, Benice Borman.

Hulle is een van Suid-Afrika se grootste Gospel Rock Bands en, met die rugsteun van die wêreld se beste produksiespan, is hul boodskap nou groter as ons plaaslike grense…

So, kom ervaar die klank van ‘The Plain Truth’ terwyl hulle nog in S.A. is.

Plus DKNT Gospel lig jou in oor ‘n baie spesiale nuwe Gospel talent – Die pragtige Benice Borman.
Lees Meer

DKNT Gospel: 4 Maart 2012

Ons gesels oor Anchus Buchan se nuwe film, Ordinary people, en Marzanne Leroux-Van der Boon stel haar nuwe roman bekend.

Ons gesels oor Anchus Buchan se nuwe film, Ordinary people, wat handel oor die fenominale impak van Mighty Men konferensies op gewone mense se lewens…

Dan stel Marzanne Leroux-Van der Boon ons voor aan haar nuwe roman - die 5de in haar Israel-reeks…

‘n SondagAAND van BOEIENDE stories… Net op KYKNET.
Lees Meer

Bladsy 1 van 5 |

DKNT Gospel: 13 Mei 2012 - Flip Loots

Die bekende radio persoonlikhied Flip Loots kom deel en vertel van sy Kinderverhale met geestelike lesse.

DKNT Gospel: 13 Mei 2012 - Onbeskaamd

Ou koortjies en gesange word herwin, opgeknap en byderwets ontwikkel vir ‘n nuwe generasie van onbeskaamde aanbidders. Stass en die Onbeskaamd span vertel Lindie van Herwin 2.

DKNT Gospel: 6 Mei 2012 - Dawid Die Musical (Deel 2)

Dawid die Musical op 29 Mei in die Staatsteater. Kyk waarna jy kan uitsien!

DKNT Gospel: 6 Mei 2012 - Dawid Die Musical (Deel 1)

'n Paar van die akteurs wat te sien is in Dawid die Musical kuier by Lindie in die ateljee. Hulle gesels oor hul voorbereiding en die rolle wat hulle vertolk.

DKNT Gospel: 29 April 2012 - Mandate: Africa

Lindie Gouws is in die ateljee om te gesels oor Mandate: Africa, wat 'n toer na Israel behels het. Sy vertel meer daaroor.

DKNT Gospel: 29 April 2012 - Sumari

Musiek was nog altyd deel van Sumari se lewe. Sy het al vir die eerste keer op vierjarige ouderdom voor 'n gehoor gesing. Sy vertel vir Lindie van haar bediening.

DKNT Gospel: 22 April 2012 - Johan en Nina Smit (Deel 2)

Johan en Nina Smit vertel hoe lank dit neem om 'n jaardagboek te skryf. Johan deel hoe hy dit regkry om 365 dagstukkies te skryf en gesels meer oor hul nuwe boeke.

DKNT Gospel: 22 April 2012 - Johan en Nina Smit (Deel 1)

Die bekroonde skrywers, Johan en Nina Smit, vertel vir Lindie van hoe lank hulle al saam is. Sy vind ook uit hoe hulle begin skryf het.

DKNT Gospel: 15 April 2012 - El Duo

Die lede van El Duo gesels oor hul onderskeie loopbane en hoe dit gebeur het dat hulle besluit het om saam te sing.

DKNT Gospel: 15 April 2012 - Van Wyk

Jacques, oftewel Van Wyk, vertel hoe belangrik sy gesin in sy lewe is en hoe sy droom 'n realiteit geword het...

Bladsy 1 van 8 |

DKNT Gospel gaste in April 2012

Lindie het die voorreg gehad om Angus Buchan te ontmoet! Kyk wie was ook haar gaste in April.

DKNT Gospel gaste in Maart 2012

Lindie het 'n hele klomp gaste wie 'n draai by haar kom maak in Maart. Kyk hier wie was almal in die ateljee!

DKNT Gospel gaste in Februarie 2012

Kyk wie was gaste op DKNT Gospel in Februarie!

DKNT Gospel gaste in Januarie 2012

Lindie kuier altyd lekker saam met haar gaste. Gretha Wiid was een van haar gaste in Januarie.

Nuwejaar saam met Juanita

Juanita du Plessis het die eerste dag van 2012 saam met Lindie verwelkom.

DKNT Gospel gaste in Desember 2011

Die lede van Zamar, Timothy Kieswetter en Johan Vercueil was van die gaste wat 'n draai by Lindie kom maak het in Desember.

DKNT Gospel Gaste in November 2011

Eugene Kemp, Lorette Dye, Bobby van Jaarsveld, Isak Deetlefs, Fergus Buchan en die lede van One Crown was Lindie se gaste in die ateljee in November.

DKNT Gospel Gaste in Oktober 2011

Linette, Pierre Vigoroux, Lané, Danny Antill, Shane, Leza Liversage, Erich Posthumus en die lede van Back to Basics het met Lindie kom gesels.

DKNT lof!liedjiekompetisie - hier's die wenner!

Baie geluk aan die wenner van die DKNT Lof! liedjiekompetisie - Lufuno Muthala met 'Neem my hele lewe', wat deur Retief Burger gesing word. Kyk na foto's agter die skerms.

DKNT Gospel Gaste in September 2011

Liesel Krause Wiid, Hettie Britz, Hennie Swanepoel, Patrick Duncan, Die Broers en Helena Smith van Luidkidz was Lindie se gaste op DKNT Gospel.

Bladsy 1 van 2 |

DKNT Gospel: 13 Mei 2012

Juanita du Plessis se CD, Vlieg hoog, is nr. 1 op die Top 10 van die plaaslike CD's. Daar's twee nuwelinge op die lys...
Lees Meer

DKNT Gospel Top 10: 6 Mei 2012

Dis die Top 10 DVD's se beurt vandeesweek. Courageous is in die eerste posisie. Daar is 'n hele paar nuwe DVD's op die Top 10!
Lees Meer

Die 3 grootste issues in ‘n vrou se lewe

‘Die 3 grootste issues in ‘n vrou se lewe’ het reeds 17 000 eksemplare verkoop! Nou met die nuutste uitgawe gesels Lorette Dye met Nadia beukes, Lindie Stander en Sandi Schultz in ‘n eerlike openhartige en unieke manier...
Lees Meer

DKNT Gospel Top 10: 22 April 2012

Ons kyk na die Boeke Top 10, waar ons 'n splinternuwe nr. 1 het, sowel as heelwat nuwe toetredes tot die lys!
Lees Meer

Ester Vroue konferensie

Om waarsku om vroeg al kaartjies te bespreek vir Elza Meyer se Ester Vroue konferensie op Vrouedag die 9de Augustus in die Staatsteater.
Lees Meer

Aanbidding vir jongmense

“Bergbid” is ‘n jaarlikse gebed byeenkoms saam met die Wayers en vind weer op 25 Mei plaas. Kom worship saam soos net jong mense kan.
Lees Meer

DKNT Gospel Top 10: 15 April 2012

Die Top 10 plaaslike CD's is vandeesweek in die kollig. Juanita du Plessis staan sterk in die eerste posisie.
Lees Meer

DKNT Gospel Top 10: 8 April 2012

Ons kyk vandeesweek na die Top 10 DVD's. Daar's twee splinternuwe DVD's op die lys. Kyk hier hoe staan sake...
Lees Meer

DKNT Gospel Top 10: 1 April 2011

Ons het 'n nuwe nommer 1 in vandeesweek se Top 10 internasionale CD's! Jesus Culture het 'n paar CD's op die Top 10...
Lees Meer

DKNT Gospel Top 10: 25 Maart 2012

Ons het 'n hele paar toetredes tot die Boeke Top 10 vir die maand! Todd Burpo se boek, Die Hemel is werklik, is nommer 1.
Lees Meer

Bladsy 1 van 11 |

DKNT Gospel: 13 Mei 2012

Juanita du Plessis se CD, Vlieg hoog, is nr. 1 op die Top 10 van die plaaslike CD's. Daar's twee nuwelinge op die lys...
Lees Meer

DKNT Gospel Top 10: 6 Mei 2012

Dis die Top 10 DVD's se beurt vandeesweek. Courageous is in die eerste posisie. Daar is 'n hele paar nuwe DVD's op die Top 10!
Lees Meer

DKNT Gospel Top 10: 22 April 2012

Ons kyk na die Boeke Top 10, waar ons 'n splinternuwe nr. 1 het, sowel as heelwat nuwe toetredes tot die lys!
Lees Meer

DKNT Gospel Top 10: 15 April 2012

Die Top 10 plaaslike CD's is vandeesweek in die kollig. Juanita du Plessis staan sterk in die eerste posisie.
Lees Meer

DKNT Gospel Top 10: 8 April 2012

Ons kyk vandeesweek na die Top 10 DVD's. Daar's twee splinternuwe DVD's op die lys. Kyk hier hoe staan sake...
Lees Meer

DKNT Gospel Top 10: 1 April 2011

Ons het 'n nuwe nommer 1 in vandeesweek se Top 10 internasionale CD's! Jesus Culture het 'n paar CD's op die Top 10...
Lees Meer

DKNT Gospel Top 10: 25 Maart 2012

Ons het 'n hele paar toetredes tot die Boeke Top 10 vir die maand! Todd Burpo se boek, Die Hemel is werklik, is nommer 1.
Lees Meer

DKNT Gospel Top 10: 18 Maart 2012

Juanita du Plessis se CD, Wees Lig, is nommer 1 op vandeesweek se Top 10 van plaaslike CD's. Ons het ook 'n splinternuwe toevoeging...
Lees Meer

DKNT Gospel Top 10: 11 Maart 2012

Die Top 10 DVD's was onder bespreking vandeesweek. Kyk hier wie is op die lys en wie moes plek maak vir die nuwe DVD's...
Lees Meer

DKNT Gospel Top 10: 4 Maart 2012

Jesus Culture se CD, Awakening: Live from Chicago, is die nommer een Internasionale CD vandeesweek! Ons het ook twee nuwe CD's op die lys...
Lees Meer

Bladsy 1 van 5 |

DKNT Gospel Wenners: Februarie 2012

Ons het nog hope wenners! As jy gewen het, baie geluk. Vind hier uit wie was die wenners...
Lees Meer

DKNT Gospel Wenners: Januarie 2012

Baie geluk aan ons wenners vir die maand van Januarie!
Lees Meer

DKNT Gospel Wenners: Desember 2011

Hier's ons eerste wenners vir Desember! Baie geluk aan die gelukkige kykers.
Lees Meer

DKNT Gospel Wenners: November 2011

Hier's ons wenners van die SMS-kompetisies vir November! Ons hoop julle geniet jul pryse.
Lees Meer

DKNT Gospel Wenners: Oktober 2011

Baie geluk as jou naam onder die lys van wenners verskyn!
Lees Meer

DKNT Gospel Wenners: Julie en Augustus 2011

Hier's die wenners van die episodes van 31 Julie en Augustus. Kyk of jy dalk 'n wenner was!
Lees Meer

Bladsy 1 van 1 |

  • Facebook

  • Volg ons op Facebook Volg ons op Twitter Registreer vir RSS Feeds