Wen

KATEGORIEË
SORTEER
12 Jan 2017

Vat jou goed en trek: Wen boumateriaal

Private Property en Cashbuild gee vanjaar boumateriaal ter waarde van R50 000 weg op Vat jou goed en trek!

8 Jan 2017

Wen ’n KitchenAid-geskenkbewys

VeranderDinge gee een gelukkige kyker die kans om ’n KitchenAid-geskenkbewys ter waarde van R10 000 los te slaan.

5 Jan 2017

Wen ’n Honda NSC 110-bromponie

Woema en We Buy Cars gee vandeesmaand ’n wit Honda NSC 110-bromponie ter waarde van R15 000 weg.

4 Jan 2017

Wen met Nasie in Gesprek

Skryf in vir Nasie in Gesprek se weeklikse kompetisie. Een gelukkige kyker kan elke week ’n John Deere-geskenkpak ter waarde van R2500 wen!

3 Nov 2016

#kykNETKersvader: Raai reg en wen!

Daar’s groot nuus! Ons verleng Kersfees om nóg 100 kykers die kans te gee om ’n maand se gratis DStv te wen!

12 Okt 2016

Nomineer só iemand om ’n gehoorapparaat te ontvang

Ons gee elke maand Phonak-gehoorapparate ter waarde van R30 000 weg aan ’n persoon wat aan gehoorverlies ly.

ID:485950