Video’s

KATEGORIEË
SORTEER
video
11 Jan 2017

Binnelanders: 10 Januarie 2017

Grimering veroorsaak ’n huismoles, en ’n Familiegeheim word gedeel. Steve gebruik sterk woorde tydens ’n konfrontasie, en vir een verpleegster lyk die toekoms duister.

video
11 Jan 2017

eNuus: Wiskundeonderrig is nasionale krisis

eNuus: Die Helpende Hand-organisasie se Skoleondersteuningsentrum sê wiskundeonderrig op skool moet verklaar word tot ‘n nasionale krisis.

video
11 Jan 2017

chatNOU!: Mark Stent

Stephan gesels met een van Suid-Afrika se beste DJ’s, Mark Stent.

video
10 Jan 2017

Binnelanders: 9 Januarie 2017

Tertius ontken teenoor Naomi dat hy enige gevoelens vir Karli het.

video
10 Jan 2017

Reis na Gister: Ja vir jou drome!

Jak de Priester reis hierdie week saam met Leandie du Randt na háár “gister”, om meer van haar grootwordjare te wete te kom. Hier is ’n kykie agter die skerms.

video
9 Jan 2017

Op die Spel: Onverwags!

Lizz Meiring, Tracey Lange, Elma Smit en Willem Botha gesels oor hul ervaring op die stel van Op die Spel.

video
9 Jan 2017

Binnelanders: 6 Januarie 2017

Die Abrahamse raak ontsteld oor Tim se handlanger, en Annelize besef Lexi het deernis met Eben.

video
9 Jan 2017

Kwêla: Voorskou – Adéle Maritz

Adéle Maritz gesels op 11 Januarie 2017 om 20:30 eksklusief in die Kwêla-ateljee oor hoe sy die byna ondenkbare verlies van hulle agtjarige dogtertjie moes leer aanvaar.

video
9 Jan 2017

Koringaar: Vertroue in God

As jy jouself op die troon plaas en glo jy is tot alles in staat deur jou eie krag, is jy op pad na jou ondergang.

video
9 Jan 2017

Seepglad: Splinternuwe komedie!

Seepglad, ’n komedie wat handel oor ’n skrywerspan van ’n TV-sepie, begin op 9 Januarie om 21:00 op kykNET.

video
9 Jan 2017

Reis na Gister: Voorskou – 11 Januarie 2017

Kyk Reis na Gister, Woensdae om 20:00.

video
9 Jan 2017

Sakegesprek met Theo: Op die man af

Kyk Sakegesprek met Theo Vorster, vanaf 9 Januarie tot 12 Januarie, om 21:30. Herhalings word die volgende dag om 14:30 uitgesaai.

ID:485935