Video’s

KATEGORIEË
SORTEER
video
16 Jan 2017

Koringaar: Glo alleenlik in God

Mense vertrou op geld, familie, vriende en omstandighede wat in ’n oogwink kan verander. Angus moedig ons aan om alleenlik in God te glo.

video
16 Jan 2017

eNuus: Pleegouers vir jong gidshonde gesoek

Die Suid-Afrikaanse gidshondvereniging doen ’n beroep op mense om hulle te help om vanjaar sowat 100 honde op te lei.

video
16 Jan 2017

Kwêla: AtFritshotel

Die Kwêla-span kom agter ’n hondelewe is nie altyd so swaar nie, by die AtFritshotel.

video
16 Jan 2017

Binnelanders: 13 Januarie 2017

Deon probeer Karli oorreed om haar pa te konfronteer, terwyl Okkie se onsensitiewe houding Ilse dwars in die krop steek. Naomi word geskok deur feite.

video
13 Jan 2017

Binnelanders: 12 Januarie 2017

’n Dokumentêr oor Baba Eksteen vang Naomi onkant, en At nooi Markus vir ete. Almal is bekommerd oor Belinda se gedrag.

video
13 Jan 2017

Kwêla: Braam Malherbe

Braam Malherbe reis al die pad van Kaap tot Rio in ‘n klein roeibootjie! Ons het gaan ondersoek instel.

video
12 Jan 2017

Boer Soek ’n Vrou 9: Blapse

Kyk hier na van die skreeusnaakse blapse wat tydens die verfilming van Boer Soek ’n Vrou 9 plaasgevind het.

video
12 Jan 2017

Boer Soek ’n Vrou Eksklusief: Belangrike lesse

Ons gesels met ons top-vyf boere oor hul Boer Soek ’n Vrou-ervaring en wat hulle in die proses geleer het.

video
12 Jan 2017

Boer Soek ’n Vrou Eksklusief: Blootstelling

Ons gesels met die boere wat nie genoeg briewe ontvang het nie oor hul Boer Soek ’n Vrou-ervaring.

video
12 Jan 2017

Boer Soek ’n Vrou Eksklusief: Minki by die reünie

Minki vertel meer oor die gebeure by die Boer Soek ’n Vrou 9-reünie.

video
12 Jan 2017

Boer Soek ’n Vrou Eksklusief: Gunstelinge

Ons top-vyf boere deel hul uitstaan-oomblikke met ons.

video
12 Jan 2017

Boer Soek ’n Vrou Eksklusief: Minki kyk terug

Aanbieder Minki gesels met ons oor haar eerste Boer Soek ’n Vrou-ervaring en wat dit vir haar beteken het.

ID:486157