Video’s

KATEGORIEË
SORTEER
video
19 Jan 2017

Reis na Gister: Stian se skooldae

Stian Bam het op ’n stadium in sy skoolloopbaan in ’n hoekie in die biblioteek-klas weggekruip. Jak het gaan kyk waar die akteur ’n “hele mens” geword het.

video
19 Jan 2017

Kwêla: Kurt Minnaar

Ons skop ons Kwêla Inspirerende Onnie-projek af met die Kraaifonteinse onderwyser, Kurt Minnaar, wat wys hoe hy hip-hop-tegnieke inspan om sy klas te leer wiskunde doen.

video
19 Jan 2017

Kwêla: Amanda du Plessis

Ons het gaan kyk hoe Amanda du Plessis die natuur en geskiedenis in haar kussings en muurpanele inweef.

video
19 Jan 2017

Binnelanders: 18 Januarie 2017

Ilse sukkel om die waarheid te vertel, en Naomi ontmoet haar suster. Karli is glad nie ingenome met At en Jana nie.

video
19 Jan 2017

Binnelanders: 17 Januarie 2017

Jana probeer raad gee oor ’n soen, en Belinda is ’n regte hardekop wanneer Desire ter sprake is. At besluit om meer oor Markus uit te vind.

video
18 Jan 2017

Bravo!: Milan se tweede kinderboek

Ons draai by die bekendstelling van Milan Murray se tweede kinderboek.

video
18 Jan 2017

Bravo!: Refentse Morake

Ons sing saam met die musieksensasie van 2016, Refentse Morake!

video
17 Jan 2017

eNuus: “Marga was dinamies, energiek”

Huldeblyke stroom steeds in vir die veteraanaktrise en teaterlegende Marga van Rooy. Die 75-jarige Van Rooy het ‘n kort stryd teen kanker verloor.

video
17 Jan 2017

Binnelanders: 16 Januarie 2017

Ilse het genoeg gehad van Okkie se gedrag. Markus weet net hoe om Karli te hanteer, en ’n hartomlyning blyk die enigste oplossing te wees vir ’n mediese probleem.

video
17 Jan 2017

Reis na Gister: Stian Bam

Jak de Priester reis saam met die bekende en geliefde akteur Stian Bam om meer van sy grootworddae uit te vind. Kyk hier hoe het die kuier afgeloop.

video
17 Jan 2017

Getroud met Rugby: Bibi se wenke

Getroud met Rugby se Bibi deel haar voorkoms- en skoonheidswenke met kykers.

video
16 Jan 2017

Op die Spel: Leerders toets hul spelkennis

Vier graad 8-leerders het vandeesweek teen mekaar meegeding. Ons het met hulle gesels.

ID:486268