Woema

Donderdae om 17:30

Herhalings

Vrydae om 11;30

Saterdae om 16:00

Sondae om 06:00

Maandae om 14:00

Dinsdae om 17:30

Lees meer

Woema is vanaf 5 Januarie 2017 terug – vir ’n sewende seisoen – en het boonop twee nuwe aanbieders!

hoogtepunt
15 Des 2016

Woema: Januarie 2017

Kyk Woema, elke Donderdag om 17:30. Hier is wat in Januarie vir kykers voorlê.

nuus
7 Des 2016

Terug met nuwe woema

Woema is vanaf 5 Januarie 2017 terug – vir ’n sewende seisoen – en het boonop twee nuwe aanbieders!

 
14 Nov 2012

Woema: 16 November 2012

In die episode is ons naweekridders en ry vir ontbyt met ‘n groot wit toerfiets. Lindie en Anria leer vir hul K53 praktiese toets by ADA.

 
6 Nov 2012

Woema: 9 November 2012

Ons vind uit wat jou passasier wat saam jou ry moet doen en nie moet doen nie. Ons verbeter ons tye om Red Star Raceway.

 
26 Okt 2012

Woema: 2 November 2012

Die Black Diamonds Motorfiets klub van Soweto het Oom Keith genooi vir ‘n lekker kuier en ons kyk na groot avontuurfietse.

 
19 Okt 2012

Woema: 26 Oktober 2012

Die span ry oor 12 passe in die Memel en Geluksburg omgewing. Ons leer ook meer van vrotpad veldfiets ry.

 
12 Okt 2012

Woema: 19 Oktober 2012

Woema kuier by ‘n resiesbaan en probeer om vinniger en vinniger om die baan te ry. Anria is ook by met raad oor die regte beskermingsklere.

 
5 Okt 2012

Woema: 12 Oktober 2012

Ons ry ‘n ander tipe ysterperd – ons ry trein! Ons kuier by Oom Keith en gesels meer oor beskerming wanneer hy ‘n pletterpet se dop probeer plattrap.

 
2 Okt 2012

Woema: 5 Oktober 2012

Ons skop die reeks af met resies – sommer twee van hulle. ‘n Rus genaamd Hari kuier saam by Anria en ons ry ‘n tweewiel sonder ‘n enjin.

 
2 Okt 2012

Woema

Dis ‘n nuwe reeks van Woema en in die volgende 13 weke kan jy uitsien na als oor motorfiets ry!

ID:485694