Winslyn

Dinsdae om 22:00

Herhalings

Woensdae om 14:30

Lees meer

’n Informatiewe program, aangebied deur Divan Botha, wat aktuele kwessies in die sakewêreld aanroer. Winslyn fokus op entrepreneurs, ondernemings en tegnologie.

video
7 Des 2016

Winslyn: 2016 ekonomiese oorsig

2016 was beslis ‘n jaar van uitdagings as dit by ons land se ekonomie kom. Dawie Roodt en Ryk van Niekerk sluit by ons aan as ons gesels oor 2016 en die pad vorentoe.

video
21 Sep 2016

kykNET: Ontdek Winslyn (deel 1)

’n Informatiewe program, aangebied deur Divan Botha, wat aktuele kwessies in die sakewêreld aanroer – Dinsdae om 22:00.

video
15 Sep 2016

Winslyn: Johan Eksteen

Die Bloemfonteiner, Johan Eksteen, is onlangs aangewys as entrepreneur van die jaar.

video
7 Sep 2016

Winslyn: Animasie

Europa kyk toenemend na Suid-Afrika wanneer dit kom by animasie. Ons gesels oor loopbaan-geleenthede en leer meer van die Draw 4 Life-projek.

video
31 Aug 2016

Winslyn: Shark Tank

Dawn Nathan-Jones, oud-uitvoerende hoof van die Imperial-groep, gesels oor haar reis as besigheidsvrou en haar betrokkenheid by M-net se Shark Tank.

video
24 Aug 2016

Winslyn: Gary Kockott

Dié week op Winslyn het Divan met Gary Kockott van die Sable-groep oor die Verenigde Koningkryk se nuwe “Tier1 Investment Visa” gesels.

video
21 Jul 2016

Winslyn: I love Coffee Shop

Hierdie week se kleinbesigheid het ‘n manier gekry om besigheid te kombineer met ‘n groter, maatskaplike doel. Winslyn se kameras het gaan kuier by I Love Coffee Shop in die Kaap.

video
14 Jul 2016

Winslyn: Crumbs & Cream

Winslyn se kameras het gaan inloer by Crumbs and Cream in Seepuntt.

video
6 Jul 2016

Winslyn: Finansiering vir Kleinbesighede

Marnus gee hierdie week raad vir kleinbesighede opsoek na finansiering.

video
29 Jun 2016

Winslyn: Die Brexit-impak

Vandeesweek op Winslyn het Divan Malan met Alec Hogg regstreeks vanuit Londen gesels oor die Brexit-uitslag se impak op Suid-Afrika.
27:05 – 31:56

video
22 Jun 2016

Winslyn: Abigail Klopper

Abigail Klopper het ‘n niche-veld binne fotografie raak gesien, en só haar talent in ‘n besigheid omskep. Winslyn het by haar gaan inloer.

ID:486116