VeranderDinge

Sondae om 18:30

Herhalings

Maandae om 13:30

Dinsdae om 09:30

Woensdae om 13:00

Vrydae om 09:30

Lees meer

Vooruitgang gebeur nie sonder verandering nie, en dís waar VeranderDinge in die prentjie kom. In die nuwe seisoen gesels aanbieders Ruda Landman en Eloise Cupido met bekendes én gewone mense wat buitengewone dinge doen. Skakel in vanaf 8 Januarie 2017.

hoogtepunt
15 Des 2016

VeranderDinge: Januarie 2017

Kyk VeranderDinge, Sondae om 18:30. Hier is waarna kykers in Januarie kan uitsien.

nuus
7 Des 2016

VeranderDinge: Nuwe seisoen en aanbieder!

VeranderDinge keer binnekort terug na die kassie vir ’n derde seisoen, met Eloise Cupido as een van die aanbieders.

video
23 Mei 2016

VeranderDinge: Voorskou – 29 Mei 2016

Kyk VeranderDinge, Sondae om 18:30.

hoogtepunt
22 Mei 2016

VeranderDinge: 29 Mei 2016

Vandeesweek op VeranderDinge kuier Ruda by Marc Lottering.

video
9 Mei 2016

VeranderDinge: Voorskou – 15 Mei 2016

Kyk VeranderDinge, Sondae om 18:30.

hoogtepunt
8 Mei 2016

VeranderDinge: 15 Mei 2016

Vandeesweek op VeranderDinge loer Ruda in by die joernalis Max du Preez.

hoogtepunt
4 Mei 2016

VeranderDinge: 8 Mei 2016

Dié week op VeranderDinge kuier Ruda by Sonja Heroldt.

video
3 Mei 2016

VeranderDinge: Voorskou – 8 Mei 2016

Kyk VeranderDinge, Sondae om 18:30.

video
28 Apr 2016

VeranderDinge: Voorskou – 1 Mei 2016

Kyk VeranderDinge, Sondae om 18:30.

hoogtepunt
25 Apr 2016

VeranderDinge: 1 Mei 2016

Vandeesweek op VeranderDinge gesels ons met onder andere prof. Johanathan Jansen.

hoogtepunt
19 Apr 2016

VeranderDinge: 24 April 2016

Vandeesweek op VeranderDinge kuier ons by Elzabé Zietsman en loer in by die bemanning van ’n duikboot.

ID:485733