Vat jou goed en trek

Vrydae om 17:30

Herhalings

Sondae om 11:00

Maandae om 11:30

Lees meer

Eiendom is ’n groot belegging, maar hoe gemaak wanneer jou huis nie meer aan jou behoeftes voldoen nie? Jy vat jou goed en trek! Skakel in vir die tweede seisoen vanaf 6 Januarie 2016.

hoogtepunt
20 Des 2016

Vat jou goed en trek: Januarie 2017

Vat jou goed en trek keer terug vir ’n tweede seisoen – vanaf 6 Januarie 2017. Lees meer hier.

nuus
7 Okt 2016

Vat jou goed en trek van die kykNET-skedule onttrek

Die tweede seisoen van die reeks Vat jou goed en trek sal nie meer op kykNET uitgesaai word soos oorspronklik op die skedule aangedui is nie.

hoogtepunt
21 Des 2015

Vat jou goed en trek: 25 Desember 2015

Henck en die span reis na Port Elizabeth om ’n familie te help om hulle huis reg te ruk volgens bouregulasies.

hoogtepunt
15 Des 2015

Vat jou goed en trek: 18 Desember 2015

Vandeesweek op Vat jou goed en trek kuier Henck en die span op die pragtige landgoed, Waterfall Country Estate.

hoogtepunt
7 Des 2015

Vat jou goed en trek: 11 Desember 2015

Hierdie week moet Henck en die span ’n meenthuis in Centurion gereed kry vir skou.

hoogtepunt
30 Nov 2015

Vat jou goed en trek: 4 Desember 2015

Henck en die span bevind hulle in Pretoria waar hulle ’n huis, wat deur huurders verwaarloos is, vir die huiseienaars moet opknap.

hoogtepunt
23 Nov 2015

Vat jou goed en trek: 27 November 2015

Vandeesweek kuier Henck en die Vat jou goed en trek-span in Kempton Park waar hulle ’n huis wat leeg staan skou-gereed moet kry.

hoogtepunt
16 Nov 2015

Vat jou goed en trek: 20 November 2015

Henck en die Vat jou goed en trek-span gee agent Sanet Pawson van Re-max Allstars ’n bietjie van haar eie medisyne die week

hoogtepunt
11 Nov 2015

Vat jou goed en trek: 13 November 2015

Vandeesweek op Vat jou goed en trek wil Susan, ’n fotograaf van Brackenhurst, graag haar huis verkoop en afskaal na ’n kleiner huis.

video
5 Nov 2015

Vat jou goed en trek: Lara Fourie en Henck Conrey

Henck Conrey, aanbieder en vervaardiger van Vat jou goed en trek, en Lara Fourie, binnehuisversierder het met ons gesels oor die doel en inspirasie agter dié reeks.

hoogtepunt
4 Nov 2015

Vat jou goed en trek: 6 November 2015

Greg en Janie is getroud toe hulle mekaar ontmoet het by n hotel in die Magaliesberge en het huis opgesit in Radiokop, maar met ’n baba dogterjie in die prentjie het die paartjie besluit om te trek na ’n groter huis.

ID:485950