Varsity Sing

Sondae om 21:30 op kykNET NOU!

Herhalings

Dinsdae om 20:30

Donderdae om 15:50

Vrydae om 22:00

Lees meer

Varsity Sports en kykNET snoer kragte saam om ’n koorkompetisie te loods. Kom kyk hoe 12 universiteitskore vir 13 weke lank teen mekaar meeding om as Suid-Afrika se beste koor gekroon te word. (Hierdie program is reeds op kykNET uitgesaai).

video
31 Okt 2016

Varsity Sing: Thixo Onothando

Kyk hier na die Universiteit van Pretoria se opvoering van die lied “Thixo Onothando”.

video
27 Okt 2016

Varsity Sing: Ave Maria

Die koor van die Universiteit Stellenbosch is as die Varsity Sing-kampioen aangewys. Kyk hier na hule opvoering van die lied “Ave Maria” op die aand van hul oorwinning.

video
14 Okt 2016

Varsity Sing-finaal: I will lift mine eyes

Die Universiteit van Johannesburg se opvoering van “I will lift mine eyes” by die Varsity Sing-finaal het vir ’n epiese einde gesorg.

video
14 Okt 2016

Varsity Sing-finaal: Afrika-Medley

Die Universiteit van Johannesburg het tydens die finaal die Varsity Sing-gehoor met hul Afrika-medley vermaak.

video
14 Okt 2016

Varsity Sing-finaal: Anti-rassisme-medley

NMMU het Donderdag by die finaal van Varsity Sing sterk geëindig met hul anti-rassisme-medley.

video
14 Okt 2016

Varsity Sing-finaal: Great God Almighty

Tuks Camerata se opvoering van “Great God Almighty” by die Varsity Sing-finaal het vir ’n epiese einde gesorg.

video
14 Okt 2016

Varsity Sing-finaal: Fever

UJ het die gehoor by die finaal van Varsity Sing vermaak met Deke Sharon se unieke verwerking van die treffer “Fever”.

video
14 Okt 2016

Varsity Sing-finaal: The Conversion of Saul

Die Maties-koor is as Varsity Sing-wenner gekroon. Kyk hier na hul opvoering van “The Conversion of Saul”.

video
14 Okt 2016

Varsity Sing Eksklusief: Agter die skerms

Ons het agter die skerms by die regstreekse opname van die Varsity Sing-finaal ingeloer.

nuus
14 Okt 2016

Maties-koor as Varsity Sing-kampioen gekroon

Die Universiteit Stellenbosch (US) se koor is Donderdag ná ’n 90 minuut lange finaal in Johannesburg as wenner van kykNET se Varsity Sing-kompetisiereeks aangewys.

video
14 Okt 2016

Varsity Sing: Maties dra die kroon

Die koor van die Universiteit Stellenbosch is Donderdag as Varsity Sing-kampioen aangewys. Ons het met die dirigent André van der Merwe gesels.

ID:466473