Skole Top 10

Maandae om 15:50 op kykNET NOU!

Herhalings

Woensdae om 20:00

Vrydae om 14:50

Lees meer

Elke week kry ’n skool die kans om sy top-10 musiekvideo’s te versoek en ook ’n bietjie meer te vertel oor sy geskiedenis en tradisies. Ons vind ook uit watter bekendes het al in van die skole se banke gesit en maak kennis met die leerlinge wat die skool se waardes met trots uitleef voor die kamera. As jy wil hê ons moet jou skool besoek, stuur vir ons ’n e-pos na office@greenproductions.co.za.

hoogtepunt
19 Des 2016

Skole Top 10: 26 Desember 2016

Kyk Skole Top 10, Maandae om 18:00 op kykNET NOU!. Hier is wat in die volgende episode voorlê.

hoogtepunt
12 Des 2016

Skole Top 10: 19 Desember 2016

Kyk Skole Top 10, Maandae om 18:00 op kykNET NOU!. Hier is wat in die volgende episode voorlê.

hoogtepunt
6 Des 2016

Skole Top 10: 12 Desember 2016

Kyk Skole Top 10, Maandae om 18:00 op kykNET NOU!. Hier is wat in die volgende episode voorlê.

hoogtepunt
29 Nov 2016

Skole Top 10: 5 Desember 2016

Kyk Skole Top 10, Maandae om 18:00 op kykNET NOU!. Hier is wat in die volgende aflewering voorlê.

hoogtepunt
27 Nov 2016

Skole Top 10: 28 November 2016

Kyk Skole Top 10, Maandae om 18:00 op kykNET NOU!. Hier is wat in vandeesweek se episode voorlê.

hoogtepunt
15 Nov 2016

Skole Top 10: 21 November 2016

Kyk Skole Top 10, Maandae om 18:00 op kykNET NOU!. Hier is wat voorlê in die volgende uitsending.

hoogtepunt
6 Nov 2016

Skole Top 10: 7 November 2016

Skole Top 10 word vanaf 7 November elke Maandag om 18:00 op kykNET NOU! uitgesaai – hier is wat in vandeesweek se uitsending voorlê.

video
31 Okt 2016

Skole Top 10: Hoërskool Transvalia hou matriekafskeid

Ons gaan kyk na die hoogtepunte van Skole Top 10 se besoek aan Hoërskool Transvalia se matriekafskeid.

hoogtepunt
28 Okt 2016

Skole Top 10: 31 Oktober 2016

Kyk Skole Top 10, Maandae om 17:00 op kykNET NOU!. Hier is wat in vandeesweek se episode voorlê.

video
24 Okt 2016

Skole Top 10: Hoërskool Charlie Hofmeyr hou matriekafskeid

Ons gaan kyk na die hoogtepunte van Skole Top 10 se besoek aan Hoërskool Charlie Hofmeyr se matriekafskeid.

video
17 Okt 2016

Skole Top 10: Hoërskool Garsfontein hou matriekafskeid

Ons gaan kyk na die hoogtepunte van Skole Top 10 se besoek aan Hoërskool Garsfontein se matriekafskeid.

ID:484359