Prontuit

Maandae om 22:00

Herhalings

Dinsdae om 14:30

Lees meer

Ons ondersoek stories deur gesprek, ná dit nuus was. Aanbieder Kabous Meiring maak seker Prontuit vind aanklank by ’n wye spektrum Suid-Afrikaners.

video
6 Des 2016

Prontuit: Melk die heilige koeie

Deon Maas het nog nooit geskroom om sy mening te lug nie. Geen koei is te heilig om gemelk en selfs geslag te word nie. In sy jongste boek, Melk die heilige koeie, doen hy presies dit.

video
20 Sep 2016

Prontuit: Waterbeperkings

Dié week op Prontuit het Elize van Staden met Kabous Meiring gesels oor waterbeperkings en hoe om dit te oorleef.

video
14 Sep 2016

Prontuit: Markteater

Die dramaturg, teaterdirekteur en kunste-administrateur, Ismail Mahomed, is die nuwe uitvoerende hoof van die Markteaterstigting in Johannesburg. Ons gesels oor die nuwe uitdagings op sy pad.

video
6 Sep 2016

Prontuit: The Keeper of the Kumm

Ons gesels met die veteraan-joernalis Sylvia Vollenhoven en Kirby van der Merwe oor die boek ‘The Keeper of the Kumm’, met betrekking tot die geskiedenis van die “Boesmans”.

video
14 Jul 2016

Prontuit: Buurtopknapping

Vandeesweek op Prontuit het Osman Shaboodien en Adriaan Louw met Kabous gesels oor buurtopknapping teenoor verdigting in ’n stad.

video
5 Jul 2016

Prontuit: Nadia Carstens

Dr. Nadia Carstens is ’n mediese wetenskaplike en genetikus by Wits in Johannesburg. Sy is volgens die Mail & Guardian een van die top-200 jongmense in Suid-Afrika.

video
21 Jun 2016

Prontuit: Pippie Langkous-Omnibus

Die bekroonde vertaler Kobus Geldenhuys, en prof. Betsie van der Westhuizen van die Noordwes-Universiteit gesels oor die Pippie Langkous-Omnibus wat Human & Rousseau onlangs uitgegee het.

video
14 Jun 2016

Prontuit: ’n Kans in Afrikaans

“’n Kans in Afrikaans!” is ’n nuwe veldtog wat begin is as teenvoeter vir die Universiteit van Stellenbosch se nuwe konseptaalbeleid. Ons gesels hieroor met Danie Marais, die bestuurder van PEN Afrikaans, en dr. Willa Boezak, ’n verteenwoordiger van die veldtog.

video
24 Mei 2016

Prontuit: Laerskool Breyten

Kabous Meiring het vandeesweek met Laerskool Breyten se skoolhoof Louis Bates, een van die finaliste in Prontuit se Superskoolhoof-kompetisie 2015, gesels oor die probleme wat dié skool sederdien ervaar het.

video
16 Mei 2016

kykNET hou kykers aangeskakel

Hou jou vinger op die pols van gemeenskapsnuus, sakenuus en kuns en vermaak met Prontuit, Winslyn en Flits.

video
19 Apr 2016

Prontuit: Suid-Afrikaanse Kunsbewaring

Ons gesels oor of Suid-Afrikaanse kuns, beelde, artefakte na behore bewaar word. Ons gaste is die kultuurhistorikus prof. Matilda Burden, en Jan Middeljans van die Nasionale Kultuurhistoriese Museum in Pretoria.

ID:486116