Liefste Kayla

 
4 Apr 2013

Liefste Kayla: 9 April 2013

Monja is heeltyd moeg en glad nie haarself nie. Dan hoor sy wat ‘fout’ is met haar…

video
3 Apr 2013

Liefste Kayla: 2 April 2013

Dis tyd vir die jaarlikse skool dans en almal is opgewonde. Kayla en Nadia moet geld insamel vir die dans, en Nadia besluit om ‘n spesiale gas te nooi om op te tree.

 
2 Apr 2013

Liefste Kayla: 2 April 2013

Dis tyd vir die jaarlikse skool dans en almal is opgewonde. Chelsea beraam ‘n plan om Kayla te ontstel…

video
27 Mrt 2013

Liefste Kayla: 26 Maart 2013

Dis tyd vir die skool se jaarlikse musiekblyspel en Kayla is gekies bo Chelsea om die hoofrol te vertolk. Chelsea is jaloers en sy steel Kayla se selfoon om ‘n lelike sms oor Dolf se nuwe haarstyl aan al die kinders by die skool te stuur. Oupa Frank is weer besig met sy Emmerlys. Hy kry ‘n onverwagse vriendin om saam met hom sy lysie te voltooi.

 
22 Mrt 2013

Liefste Kayla: 26 Maart 2013

Dis tyd vir die skool se jaarlikse musiekblyspel en Kayla is gekies bo Chelsea om die hoofrol te vertolk. Chelsea is jaloers…

video
20 Mrt 2013

Liefste Kayla: 19 Maart 2013 (Deel 2)

Die kinders doen hulle bes om Hennie se planne te saboteur… Tannie Ansie is maar te bly om te help. Monja is onsteld dat Hennie nie sy familie raadpleeg in sy besluit nie en dat hy sy werk bo sy familie se belange ag.

video
20 Mrt 2013

Liefste Kayla: 19 Maart 2013 (Deel 1)

Hennie kry ‘n werksaanbod in Botswana. Niemand, behalwe hy, is beïndruk met die idee nie. Hennie gaan intussen voort met sy planne om die huis te verkoop.

 
19 Mrt 2013

Liefste Kayla: 19 Maart 2013

Hennie kry ‘n werksaanbod in Botswana. Niemand, behalwe hy, is beïndruk met die idee nie…

foto's
19 Mrt 2013

Liefste Kayla: 19 Maart 2013 foto’s

Hennie kry ‘n werksaanbod in Botswana. Niemand, behalwe hy, is beïndruk met die idee nie. Hennie gaan intussen voort met sy planne om die huis te verkoop. Die kinders doen hulle bes om sy planne te saboteur… Tannie Ansie is maar te bly om te help. Monja is onsteld dat Hennie nie sy familie raadpleeg in sy besluit nie en dat hy sy werk bo sy familie se belange ag.

video
13 Mrt 2013

Liefste Kayla: 12 Maart 2013 (Deel 1)

Kayla, Nadia en Dolf besluit om ‘n eksotiese sewegangmaal vir Kayla se ouers voor te berei. Dinge raak baie interessant…

foto's
12 Mrt 2013

Liefste Kayla: 12 Maart 2012 foto’s

Oupa Frank en Tannie Ansie het al amper alles in die huis terug besorg. Kayla is nog baie hartseer oor Chelsea haar bedrieg het en Oupa Frank doen sy bes om haar beter te laat voel. Kayla, Nadia en Dolf besluit om ‘n eksotiese sewegangmaal vir Kayla se ouers voor te berei. Dinge raak baie interessant wanneer Tjopper sy eie voorstelle begin maak en snaakse dinge by die Venter-huis aanbring.

ID:56929