kykNET Verslag

Maandae, Dinsdae en Donderdae om 21:30

Lees meer

’n Oorsig van die dag se nuusgebeure.

video
7 Des 2016

kykNET Verslag: Karstoeltjies

Dit is teen die wet om met ’n kind jonger as drie jaar oud in ’n voertuig te ry indien die kind nie in ’n karstoeltjie vasgemaak is nie. Minder as 7% van motoriste steur hulle egter aan dié wetgewing.

video
9 Nov 2016

kykNET Verslag: NG Kerk

Die besluit van die NG Kerk se Algemene Sinode dat alle lidmate – ongeag hulle seksuele orientasie – dieselfde voorregte in die kerk mag geniet het die afgelope jaar in ’n toutrekkery ontaard. Tog was daar groot verbasing vandeesweek toe die sogenaamde gay-besluit summier ter syde gestel is…

video
19 Okt 2016

kykNET Verslag: Weer

Mia Spies het met die weerwaarnemer, Prof. Peet Pienaar, gesels om uit te vind wat van die komende weer kan verwag word.

video
7 Sep 2016

kykNET Verslag: Droogte

Droogte is ’n kwessie wat almal raak. Die kykNET Verslag-span het gaan kyk hoe lyk dit by die Vaaldam.

video
2 Sep 2016

kykNET Verslag: AB de Villiers

AB de Villiers gesels met Hendrien Grové oor sy pas vrygestelde outobiografie.

video
24 Aug 2016

kykNET Verslag: Verbruikersmark – kinders

Janice Raad vind uit hoekom bemarkingsveldtogte wat uitsluitlik op kinders gemik is suksesvolle verkoopstegnieke is.

video
19 Aug 2016

kykNET Verslag: Die Stem

Moet Die Stem deel van die Suid-Afrikaanse volkslied bly, of nie? kykNET Verslag het gaan ondersoek instel.

video
17 Aug 2016

kykNET Verslag: #FeesMustFallReloaded

Die universiteite van Johannesburg en KwaZulu-Natal is reeds hierdie week deur sogenaamde “Fees Must Fall”-betogings ontwrig.

video
2 Aug 2016

kykNET Verslag: Voorskou – 4 Augustus 2016

Skakel Donderdag om 21:30 in op kykNET Verslag vir gesprekke oor die uitslae van die munisipale verkiesing.

video
2 Aug 2016

kykNET Verslag: Voorskou – 2 Augustus 2016

Skakel Dinsdag om 21:30 in op kykNET Verslag vir alles wat jy behoort te weet oor die munisipale verkiesing van 3 Augustus.

video
27 Jul 2016

kykNET Verslag: Paramedici

Jacques Broodryk spandeer ’n aand saam met nooddienswerkers om ondersoek in te stel oor die kommerwekkende nuwe tendens van misdadigers wat paramedici aanval.

ID:486116