kykNET Verslag In Gesprek

Woensdae om 21:30

Lees meer

kykNET Verslag in Gesprek, Woensdae van 21:30 tot 22:30, is ’n aktuele program waarin verskeie gaste met Waldimar Pelser oor aktuele sake gesels.

video
8 Des 2016

kykNET Verslag in Gesprek: Politiek 2016

’n Oorsig van die jaar se grootste politieke nuusgebeure met Justice Malala, politieke kommentator, Phillip de Wet, die adjunkredakteur van die Mail & Guardian, en Jan-Jan Joubert, die parlementêre burohoof van die Sunday Times.

video
24 Nov 2016

kykNET Verslag in Gesprek: Voorskou – 30 November 2016

Dis 100 dae ná die munisipale verkiesing. Wat is tot nou toe vermag? Skakel in op kykNET Verslag in Gesprek, 30 November om 21:30.

video
23 Sep 2016

kykNET Verslag in Gesprek: “Rogue”

Johann van Loggerenberg en Adrian Lackay gesels oor die skok-onthulling in hulle nuwe boek oor die sogenaamde “rogue”-eenheid in die Inkomstediens.

video
15 Sep 2016

kykNET Verslag in Gesprek: Pravin Gordhan

Die hoof van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge, Frans Cronje, sê dit is onverantwoordelik om vir Pravin Gordhan op te hemel as die redder van ons ekonomie.

video
8 Sep 2016

kykNET Verslag In Gesprek: Openbare beskermer

Wat weet ons van die kandidaat vir openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane?

video
7 Sep 2016

kykNET Verslag In Gesprek: Mathews Phosa

Die ANC is op die agtervoet. Dr. Mathews Phosa gesels oor die verkiesingsuitslae met aanbieder Waldimar Pelser.

video
5 Sep 2016

kykNET Verslag In Gesprek: Semi-staatsinstellings

Hoe sleg gaan dit met ons semi-staatsinstellings? Waldimar Pelser stel dié vraag aan sy paneel.

video
31 Aug 2016

kykNET Verslag: Wraak Pornografie

’n Verskynsel wat bekend staan as Wraak Pronografie is volgens kenners ’n groot probleem in Suid-Afrika. Mia Spies het gaan ondersoek instel.

video
25 Aug 2016

kykNET Verslag in Gesprek: Vasco da Gama

Vasco da Gama, die nuutverkose speaker van die Johannesburgse stadsraad, was dié week in die ateljee om te gesels oor die DA se minderheidsregering in die metro.

video
21 Jul 2016

kykNET Verslag in Gesprek: SAUK

Die SAUK 8 is hierdie week afgedank deur die Openbare Uitsaaier, maar die stryd gaan voort in die hof.

video
30 Jun 2016

kykNET Verslag in Gesprek: Solly Msinganga

Vandeesweek op kykNET Verslag in Gesprek het Waldimar Pelser die DA se burgermeesterskandidaat vir Tshwane, Solly Msimanga, van nader leer ken.

ID:486116